Page 1 of 1

Goeie begin vir my 2011 jag seisoen!

Posted: Thu May 05, 2011 8:00 pm
by Benman
Hallo Manne

My eerste Eland
[img width=560 height=420]http://i1188.photobucket.com/albums/z41 ... 011060.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1188.photobucket.com/albums/z41 ... 1057-1.jpg[/img]

en as julle kan onthou my nare ervaring met Blouwilde bees in 2010... Ek het net die sake gaan regstel met my nuwe 300 win mag....
[img width=560 height=420]http://i1188.photobucket.com/albums/z41 ... 011087.jpg[/img]

Groete
Benman

Re: Goeie begin vir my 2011 jag seisoen!

Posted: Thu May 05, 2011 8:02 pm
by Theo E
mooi man
may there be many more

theo

Re: Goeie begin vir my 2011 jag seisoen!

Posted: Thu May 05, 2011 8:05 pm
by Monrique (SJ)
Netjies Benman

Wat het daai eland uitgeslag?

Groetnis

Re: Goeie begin vir my 2011 jag seisoen!

Posted: Thu May 05, 2011 8:06 pm
by 300Winmag
Mooi man!! Baie geluk - ek sal self nie omgee om so eland raak te loop nie.

Re: Goeie begin vir my 2011 jag seisoen!

Posted: Thu May 05, 2011 8:36 pm
by KalahariKlong
Mooi gedoen daar. Geluk.

Re: Goeie begin vir my 2011 jag seisoen!

Posted: Thu May 05, 2011 8:53 pm
by Louis Botha
Baie geluk nefie!!!!

Louis Botha.

Re: Goeie begin vir my 2011 jag seisoen!

Posted: Tue May 10, 2011 11:37 am
by Chopper
Nee maar geluk ou broer!! Dit was vrek lekker saam met jou in die jagveld!

Re: Goeie begin vir my 2011 jag seisoen!

Posted: Mon May 23, 2011 8:03 am
by Dawid
Baie geluk Benman, mag daar nog bokke voor jou 300 val.

Re: Goeie begin vir my 2011 jag seisoen!

Posted: Mon May 23, 2011 8:49 am
by Jagtersdok
Baie mooi gegooi Benman