Page 1 of 1
Suurveld kuier met n paar skote
Posted: Thu May 14, 2015 1:59 pm
by Evert.243
Ons het verlede week n bietjie af gekry by die studies en kon n week se kuier in die Suurveld inwerk. Tussen die kuier kon ons darm ook so n paar skote inkry. Ons het n paar koppe geklim en het hierdie twee mooi ribbokke geskiet. Die Vaalribbok het 8 duim gemeet en gaan binne ses maande in die braai kamer pryk. In die proses kon ons n paar varkies laat les opse tussen die hawer, en ook sommer die Bobejane fiks gehou.
Re: Suurveld kuier met n paar skote
Posted: Thu May 14, 2015 2:03 pm
by Fanie.308
Jis dis 'n mooi valie
Re: Suurveld kuier met n paar skote
Posted: Thu May 14, 2015 4:16 pm
by ruaanb
netjiese bokke daai
Re: Suurveld kuier met n paar skote
Posted: Fri May 15, 2015 12:25 pm
by Brno308 jagter
Baie mooi bokke daai Evert, dis harde werk om ribbokke te jag en jy mag maar spog met hulle!
Re: Suurveld kuier met n paar skote
Posted: Fri May 15, 2015 12:53 pm
by OupaZA
Wel....gedaan!!!
Re: Suurveld kuier met n paar skote
Posted: Fri May 15, 2015 4:30 pm
by Basson
Netjies Evert, bly om te sien jy jag nog en hang nie net in Catwalk uit nie haha.
Groete
Jans Basson
Re: Suurveld kuier met n paar skote
Posted: Fri May 15, 2015 5:00 pm
by Mellies
Mooi man!
Re: Suurveld kuier met n paar skote
Posted: Mon May 18, 2015 3:24 pm
by Evert.243
Dankie almal! Ja het verseker n paar kilometres agter die bokke aan afgele.
Basson- Ja nee jy het seker bekommerd geraak toe jy my nie meer in catwalk sien nie. Jy moet een keer die jag ding ook bietjie prober dis lekker so voor die eksamen.
Re: Suurveld kuier met n paar skote
Posted: Mon May 18, 2015 10:21 pm
by theedge
Netjies en baie geluk!
Re: Suurveld kuier met n paar skote
Posted: Mon May 25, 2015 3:38 pm
by Sparky
Geluk,Netjiese bokke.