Page 1 of 1

Vlakvarkie

Posted: Tue May 26, 2015 7:30 am
by Frikkiedbr
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/1526703_10152983873099891_5840682901022366404_n_zpsxejtsyzr.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/11109039_859000590803618_2120248066544733763_o_zpsxxf475w6.jpg
https://www.facebook.com/groups/Jag.net ... highlights

Re: Vlak varkkie

Posted: Tue May 26, 2015 7:40 am
by hennief
Genade...

Re: Vlak varkkie

Posted: Tue May 26, 2015 7:41 am
by theedge
Dit n baie mooi vark maat

Re: Vlak varkkie

Posted: Tue May 26, 2015 8:13 am
by WILLEBEES
Varkie??? Lyk soos PIGZILLA...!

Re: Vlak varkkie

Posted: Tue May 26, 2015 8:22 am
by Leon Crous
Dis 'n Rhinosoorus Varkus!
.......as ek groot is eendag.........

Re: Vlak varkkie

Posted: Tue May 26, 2015 8:33 am
by Bakkies303
Het nou die aand op TV iets soortgelyks gesien waarvan die kop opgestop was. Dink toe dit is nagemaak. Nou dink ek heel anders. Seker lekker in landerye gevreet.

Re: Vlak varkkie

Posted: Tue May 26, 2015 9:40 am
by Frikkiedbr
Nog so kleintjie
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/11245785_920485584639402_7850640059356045389_n_zpsdoy9veae.jpg

Re: Vlak varkkie

Posted: Tue May 26, 2015 9:46 am
by Frikkiedbr
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/10475864_905514349469859_6363497722162515942_n_zpsmqemub7w.jpg

Re: Vlak varkkie

Posted: Tue May 26, 2015 10:55 am
by Hingsding
Goeie genade...

Van daai varke moet pasop vir die renosterstropers, hulle koppe raas klaar en mag dalk vir "Pumba" as iets anders aansien. :laugh:

Re: Vlakvarkie

Posted: Tue May 26, 2015 11:30 am
by James Wilson
Ek sal so n vark as n groter eer beskou as n Rowland Ward koedoe

Re: Vlakvarkie

Posted: Tue May 26, 2015 11:43 am
by .303 JAGTER
Dit is wat n man nou "spekskiet" noem,WOW !!! Jy is regtig bevooreg vir die geleentheid om sulke masiewe varke te kan skiet, geseend my vriend,geseend.
Groete
Hennie

Re: Vlakvarkie

Posted: Tue May 26, 2015 11:46 am
by Frikkiedbr
303 dis nie my varkies nie, maar wel ander wat bevoorreg is ++>:
Ek deel maar net die mooi tande :)

Re: Vlakvarkie

Posted: Tue May 26, 2015 5:11 pm
by Eduard Venter
Nou nie groot tande nie maar n mooi lyf wat ek vir die werkers geskiet het vir krismis.

[IMG]//images.tapatalk-cdn.com/15/05/26 ... e44738.jpg[/IMG]

(Hoop die foto wys)

Re: Vlakvarkie

Posted: Tue May 26, 2015 5:18 pm
by kwagga
Die Spanjaarde (meesal hulle) het die varke so uitgeskiet in ons streek dat jy dood eenvoudig net nie meer sulke groot menere kry nie! Ek skat sulke varke sal goeie geld kry op 'n veiling.

Re: Vlakvarkie

Posted: Tue May 26, 2015 7:02 pm
by Vlakvark Soldaat
Enige tyd oor n groot kudu bul! Ek ken vir Abrie van Pronk Safaris in die tweede foto.

Re: Vlakvarkie

Posted: Tue May 26, 2015 7:57 pm
by Parafien
Nou dat die kleintjies geskiet is, kon julle die ma en pa ook kry!

Re: Vlakvarkie

Posted: Wed May 27, 2015 12:00 pm
by Stefan Fourie
Sit tog 'n slag reg langs die vark (of enige dier wat jy geskiet het) dat mens meer 'n realistiese idee van sy grootte kan kry?

Is nogtans 'n baie mooi vark, baie mooi tande.