Page 1 of 1
die Cruiser
Posted: Thu May 28, 2015 6:48 am
by Frikkiedbr
Aaaaangesien julle mense nou NIE kan wag! Wat sê julle van die Cruiser 6x6...
ENIGSTE een in SA en hy staan op ons vloer hier by Secunda Toyota!!!!!
https://www.facebook.com/groups/hilux4x4.co.za/
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/10406443_10153395361346804_4504617466528494066_n_zpsqtdz9q92.jpg
http://i1195.photobucket.com/albums/aa398/Frikkie3/10421465_10153395362901804_3933127034335713728_n_zpslp5qvtey.jpg
Re: die Cruiser
Posted: Thu May 28, 2015 7:45 am
by kwagga
Baie interresant Frikkie!. Is hy hier gebou of ingevoer? Gee asb meer spesifikasies.
Re: die Cruiser
Posted: Thu May 28, 2015 7:47 am
by Frikkiedbr
Kwagga, jammer kan nie meer inligting gee nie.
Vleisboek vertel nie baie nie. Dalk kan Gerhard meer kom vertel as hy dit sien

Re: die Cruiser
Posted: Thu May 28, 2015 7:51 am
by Geno
Dit lyk vir my soos 'n ingevoerde voertuig van Australië af.
Multidrive (
http://www.multidrive.com.au/) doen die ombouings.
Dit lyk ook na 'n ou (1990's) model.
Re: die Cruiser
Posted: Thu May 28, 2015 7:53 am
by Frikkiedbr
Dankie Geno, geweet jy sal dalk 'n antwoord hê. Man met vele talente

Re: die Cruiser
Posted: Sat May 30, 2015 9:28 pm
by theedge
Glo hy kan baie plekke loop
Re: die Cruiser
Posted: Sat May 30, 2015 10:25 pm
by Giepie
Hy gaan net moeilik draai.
Re: die Cruiser
Posted: Fri Nov 27, 2015 10:25 pm
by longranger
Any idea on price?
Re: die Cruiser
Posted: Sat Nov 28, 2015 5:40 am
by Jackalsniper
As ek daai bak moes bou sou ek die bak tot teen die cab skuif met die spaarwiel eerder agterop vas.
Re: die Cruiser
Posted: Sat Nov 28, 2015 6:10 am
by Finfan
Tipiese flat tray agterop soos in Australia, so glo ook kom van Australia af.