Vrystaat Springbok.
Posted: Sun May 08, 2011 4:03 pm
Middag manne.
Ek het verlede Donderdag "gou"Bothavile toe gery om 'n DPS 3 Skaal te gaan oplaai wat ek by Thys Mostert gekoop het. Ek het vir Thys egter gevra dat ek iets sal wou skiet aangesien ek 500 km gou in 'n dag moet afle om die skaal te gaan haal. Hy se toe dat hy Springbokke het , en dat ek maar een kan skiet.
Hierby die foto'tjie.
[img width=560 height=420]http://i882.photobucket.com/albums/ac21 ... ART001.jpg[/img]
Hy het 21 kg uitgeslag , alles af en uit, en ek dink dis groot vir die Vrystaat.
Thys sal nog die horings meet so julle is welkom om solank te begin skat.
Thys
Gooi bietjie die foto van jou jakkals jag voertuig. Ek dink hy is besonders en sal werk in alle toestande.
Dankie vir jou gasvryheid .
Groete