Page 1 of 1
Noord-Kaap Blesbok
Posted: Wed Jun 03, 2015 7:23 pm
by Mellies
Dagse menere.
Die blesbok so week of drie gelede by n vriend in die Noord-Kaap gejag. Swartwildebeeste, Gensbokke en klompie springbokke ook gejag.
Blesbokke het gemiddeld so 35-38kg uitgeslag wat redelik lig is.
Ek het n 270win met 130gr BTs gebruik. Afstand was 170m.
Met n vleisie....
Re: Noord-Kaap Blesbok
Posted: Wed Jun 03, 2015 8:19 pm
by Plaashaas
Wow dis mooi. 19"?
Re: Noord-Kaap Blesbok
Posted: Wed Jun 03, 2015 8:34 pm
by PWV
Mielies, jy moet nou ophou skiet sodat daar vir ons ander ook iets oorbly!
Elke derde post is dit jy wat by 'n bok poseer.
Is in elk geval 'n kuns om dit te doen met 'n 270!

Re: Noord-Kaap Blesbok
Posted: Wed Jun 03, 2015 8:42 pm
by Mellies
Plaashaas wrote:Wow dis mooi. 19"?
Plaashaas ekt nie gemeet, maar dit moet seker iets in daai lyn wees.
Met n vleisie...
Re: Noord-Kaap Blesbok
Posted: Wed Jun 03, 2015 8:47 pm
by Mellies
PWV wrote:Mielies, jy moet nou ophou skiet sodat daar vir ons ander ook iets oorbly!
Elke derde post is dit jy wat by 'n bok poseer.
Is in elk geval 'n kuns om dit te doen met 'n 270!

Dit is darem nie in een week geskiet nie oom!
Fotos van vorige jare ook!
Re: Noord-Kaap Blesbok
Posted: Wed Jun 03, 2015 8:52 pm
by win270
PWV, nou roer jy weer . . .

Re: Noord-Kaap Blesbok
Posted: Wed Jun 03, 2015 8:59 pm
by NicoO
Baie mooi Blessie!!!
Re: Noord-Kaap Blesbok
Posted: Wed Jun 03, 2015 9:56 pm
by theedge
Netjies maat
Re: Noord-Kaap Blesbok
Posted: Thu Jun 04, 2015 5:01 am
by Finfan
Baie geluk met die mooi bok.
Re: Noord-Kaap Blesbok
Posted: Thu Jun 04, 2015 1:31 pm
by koos 2
Pragtige bok geluk aan die jagter !