Page 1 of 1

Takbok in SA

Posted: Sat Jun 06, 2015 9:45 pm
by Blesbok
Manne het julle nie dalk n foto of wat van n takbok wat in SA geskied is nie.

Re: Takbok in SA

Posted: Sun Jun 07, 2015 1:09 am
by SakoTrippel2
Image
Junie 2013


Image

Albei bokke in Harrismith distrik geskiet.
Sneeu een was Augustus 2012.

Re: Takbok in SA

Posted: Sun Jun 07, 2015 1:10 am
by SakoTrippel2
Hoekom? As ek mag vra?

Groete
Frans

Re: Takbok in SA

Posted: Sun Jun 07, 2015 7:40 am
by win270

Re: Takbok in SA

Posted: Sun Jun 07, 2015 2:30 pm
by Blesbok
wil graag maar net sien hoe groot die bokke raak.

Re: Takbok in SA

Posted: Sun Jun 07, 2015 2:36 pm
by SakoTrippel2
Daai een van my is maar klein....maar as jy mooi soek sal jy kry! Die land het verseker groot takbokke.

Groete
Frans

Re: Takbok in SA

Posted: Mon Jun 08, 2015 3:43 pm
by Blesbok
dankie sako

Re: Takbok in SA

Posted: Mon Jun 08, 2015 3:56 pm
by henried
Ek het 'n ding vir 'n takbok.... ::)

Hierdie takbok ontwyk my al van 2010, Saterdag was hy op 100m, sal hom graag met die boog wil skiet.
Die trailcam fotos is bietjie swak...

Re: Takbok in SA

Posted: Tue Jun 09, 2015 6:48 pm
by Blesbok
Daai lyk na redelike bok Hendried

Re: Takbok in SA

Posted: Tue Jun 09, 2015 7:46 pm
by Louis Steyl
Naand manne

Wat vra die boere om so bok te skiet. Waarvoor verkoop die bokke
Lewendig as ek mag vra.

hoor graag van julle

Louis

Re: Takbok in SA

Posted: Wed Jun 10, 2015 12:01 am
by SakoTrippel2
In ons Distrik,Harrismith area, so om-en-by R2000 vir n mooi ram.(min of meer dieselfde grote as daai van Ludwig) Die foto wat ek geplaas het is jou gemiddelde grote (die sneeu een).
Ekt ongelukkig geen idee wat hulle lewendig kos nie maar ek glo dit sal iets in die koers van R4000 na R5000 stuk wees. Hulle is eintelik nogal skaars as ek die storie so kyk...

Groete
Frans

Re: Takbok in SA

Posted: Wed Jun 10, 2015 10:07 am
by Blesbok
Hier by ons in die overberg is daar ook n paar maar hulle is die swartes. Die grootste een wat ek nog geskied het was 73 kilos

Re: Takbok in SA

Posted: Wed Jun 10, 2015 10:09 am
by Blesbok
maar ek weeti wat die boere nou vra nie laste wat ek gehoor het was dit so 200-300. Ek ken gelukkig n ou waar ek vernuut by skiet.

Re: Takbok in SA

Posted: Wed Jun 10, 2015 10:14 am
by DawieKotze
Blesbok wrote:maar ek weeti wat die boere nou vra nie laste wat ek gehoor het was dit so 200-300. Ek ken gelukkig n ou waar ek vernuut by skiet.
Teen daardie prys sal ek so 10 neem asseblief!! >:D >:D

Re: Takbok in SA

Posted: Wed Jun 10, 2015 10:17 am
by henried
madako wrote:
Blesbok wrote:maar ek weeti wat die boere nou vra nie laste wat ek gehoor het was dit so 200-300. Ek ken gelukkig n ou waar ek vernuut by skiet.
Teen daardie prys sal ek so 10 neem asseblief!! >:D >:D
Vliegtuig kaartjie ingesluit is dit nog goedkoper as wat ons hier bo betaal vir 'n mooi ram.... :o

Re: Takbok in SA

Posted: Wed Jun 10, 2015 10:18 am
by Blesbok
Madako, die prys was n hele ruk terug, maar jy kan probeur. Glo daars nog n boer of twee in die omgewing wat hou y daai prys.

Re: Takbok in SA

Posted: Wed Jun 10, 2015 10:36 am
by Blesbok
Wie van julle weet waar hanover is?

Re: Takbok in SA

Posted: Wed Jun 10, 2015 10:39 am
by Blesbok
(http://www.kaapjag.co.za/kjdata/huntsforsale.asp)
gaan kyk bietjie hier onder hanover hulle vra R23/pkg vir takbok

Re: Takbok in SA

Posted: Wed Jun 10, 2015 10:41 am
by Blesbok
en by die karoo 950 vir ram.