Page 1 of 1

Kalahari 2015

Posted: Sun Jun 07, 2015 3:08 pm
by NicoO
Middag manne! Ek was die eerste keer in my lewe na Van Zylsrus en toe verder Askamp se kant toe met Paas naweek. Ons het n great trip gehad saam awesome vriende! Die volledige artikel sal nog volg deur Alvar hier op die forum. Wil net my mooiste springbok sover in my lewe met julle deel ;D Ek het hom daai Saterdag middag geskiet uit n trop van ongeveer 60 bokke. Hy was 205m gewees, het hom met my 7x64 geskiet met 160gr Nosler Partitions. Hy het 15" gemeet! Nodeloos om te se hy gaan taksidermis toe :) wat n voorreg!!

Re: Kalahari 2015

Posted: Sun Jun 07, 2015 3:33 pm
by Eduard Venter
Baie mooi ram. Wat slag hy uit?

Re: Kalahari 2015

Posted: Sun Jun 07, 2015 3:45 pm
by NicoO
Baie dankie Eduard, hy het 18 kilos uitgeslag, daar was blykbaar baie lanklaas nuwe bloed gevestig op daai grond.

Re: Kalahari 2015

Posted: Sun Jun 07, 2015 3:48 pm
by Eduard Venter
Tog gaan sulke bokke baie geld op veilings haha

Re: Kalahari 2015

Posted: Sun Jun 07, 2015 3:49 pm
by Bakkies303
Baie mooi ram. Watter maak is jou 7x64? Moenie vergeet om sy foto op te sit na taksidermis.

Re: Kalahari 2015

Posted: Sun Jun 07, 2015 3:59 pm
by NicoO
Dankie Bakkies, ek sal verseker foto opsit. Ekt n Musgrave Field de lux in die 7x64.

Re: Kalahari 2015

Posted: Sun Jun 07, 2015 4:05 pm
by Capt. Yoda
Baie mooi bok daai, geluk

Re: Kalahari 2015

Posted: Sun Jun 07, 2015 4:35 pm
by theedge
Mooi een maat

Re: Kalahari 2015

Posted: Sun Jun 07, 2015 5:09 pm
by Hingsding
Baie baie mooi.

Dankie vir die deel met ons.

Re: Kalahari 2015

Posted: Sun Jun 07, 2015 5:23 pm
by NicoO
Baie dankie julle! Ons bly darm in n wonderlike jag land!

Re: Kalahari 2015

Posted: Sun Jun 07, 2015 5:36 pm
by Mellies
Mooi man!

Met n vleisie...

Re: Kalahari 2015

Posted: Mon Jun 08, 2015 7:43 am
by hunter74
Lekker Nico geluk. Waar het julle gejag, wie se plaas?

Re: Kalahari 2015

Posted: Mon Jun 08, 2015 8:28 am
by NicoO
Baie dankie julle! Ons het saam oom Renier Strydom en sy seun Renier gejag, die oom waarby ons die springbokke gejag het was oom Jan.

Re: Kalahari 2015

Posted: Mon Jun 08, 2015 8:29 am
by Carl
Geluk Nico dit is 'n bitter mooi springbok in die perfekte plek op aarde geskiet.

Re: Kalahari 2015

Posted: Mon Jun 08, 2015 8:33 am
by OupaZA
Biae geluk Nico, daai is 'n monster!!

Re: Kalahari 2015

Posted: Mon Jun 08, 2015 9:22 am
by NicoO
Baie dankie julle! Eks bitter gelukkig om so mooie te kon kry ;D

Re: Kalahari 2015

Posted: Mon Jun 08, 2015 9:25 am
by Finfan
Baie geluk Nico met die mooi ram.