Karoo Jag
Posted: Mon Jun 08, 2015 8:14 am
Hi almal,
Toe die eerste keer gaan jag met my 308 tikka, 150gr ttsx barnes, tpl 71.3mm, 335 41gr. spoed 2654fps
My boer het 'n mooi bwb geskiet, leka gestalk tot 155m to klop hy hom moooi op die skouer Quatering forward skoot. Die patroon is onder die vel gekry net voor die teen oorstande boud.
Ek het 'n paar leka stalks gehad maar vir somige redes kon ek nie skoot afkry nie, het toe saterdag midag besluit om my gong skiet te oefen en kyk of al die harde werk op die range sal afbetaal, het toe 'n blesbok op 326m van die bakkie af skiet, Zweis scope gestel op 4, en skoot was perfek. Barness is reg deur het a gat aan die uitgaan kant gemaak van so 2.5cm dus glo ek hy het mooi oop gemaak en daar was meer as genoeg skade daar binne. Alhoewl myne van die bakkie af was, was dit baie leka om so ver skoot te kon skiet.
Al die stress was toe verniet want die barness het toe mooi oopgemaak (sien fotos die koel uit die bwb), kan iemad dalk vir my se hoeveel fps die patroon getref het op 326m met die blesbok.
Groete en dankie vir al die hulp om my roer tot hier te kry.
Emile