Lisensies
Posted: Mon Jun 08, 2015 2:02 pm
Het aansoek gedoen 2008 in PTA toe dit nog die sentrums was. Het jaggeweer lisensie al amper 2 jaar gelede gekry. Die ander nog nie n woord van gehoor nie. Sommige mense se dis die beste om heeltemal van voor af aansoek te doen, is dit waar?
Dame by SAPD het gese sy gaan op stelsel kyk wat gebeur het met lisensies.
Hoop ek kry goeie nuus!
Dame by SAPD het gese sy gaan op stelsel kyk wat gebeur het met lisensies.
Hoop ek kry goeie nuus!