Page 1 of 1
Somerset Oos / Oos Kaap
Posted: Sun Jun 14, 2015 7:23 pm
by Kubus
Twee van my koedoes die afgelope week in Somerset Oos.
Vreeslik lekker gejag by die beste vriende ooit.
Re: Somerset Oos / Oos Kaap
Posted: Sun Jun 14, 2015 7:25 pm
by Kingy
Baie mooi Kubus
Re: Somerset Oos / Oos Kaap
Posted: Sun Jun 14, 2015 8:57 pm
by Mellies
Mooi man!
Met n vleisie...
Re: Somerset Oos / Oos Kaap
Posted: Sun Jun 14, 2015 9:35 pm
by tripodmvr
Die Ooskaap het sy eie bekoring. Mooi sonsondergange, noorsdoring, spekboom en baie kudus. Sien jy kon mooi vleisies kry.
Re: Somerset Oos / Oos Kaap
Posted: Mon Jun 15, 2015 6:51 am
by win270
Mooi bul op die tweede foto, Kubus. Baie geluk. Hoeveel het hy uitgeslag?
Re: Somerset Oos / Oos Kaap
Posted: Mon Jun 15, 2015 7:40 am
by J le Roux
Baie geluk, daardie 2de bul is werklik mooi.
Ek moes glimlag vir die eerste foto. Ek het al agter gekom die manne van die ooskaap het 'n bok se binnegoed al uit voordat die laaste stuiptrekkings klaar is.
Hier in die bosveld los hul weer die pens vir die slagplek.
Groete
Re: Somerset Oos / Oos Kaap
Posted: Mon Jun 15, 2015 8:07 am
by Boersonderroer
J le Roux wrote:Baie geluk, daardie 2de bul is werklik mooi.
Ek moes glimlag vir die eerste foto. Ek het al agter gekom die manne van die ooskaap het 'n bok se binnegoed al uit voordat die laaste stuiptrekkings klaar is.
Hier in die bosveld los hul weer die pens vir die slagplek.
Groete
Omdat die Xhosas so Klein is wil hulle nie swaar dra nie
Re: Somerset Oos / Oos Kaap
Posted: Mon Jun 15, 2015 8:53 pm
by theedge
Kobus baie mooi en geluk
Re: Somerset Oos / Oos Kaap
Posted: Tue Jun 16, 2015 8:03 am
by Kubus
Win 270
Uitgeslag en vel af 130kg.
J Le Roux
As jy moes kom saamsleep, sou jy maar ook voorgestel het, pens uit pelle, ons was toe al redelik moeg en dit het begin laat raak. Daai bulletjie was n ander storie. 323 meter gerange, weggestap van my af. Laag agter kop geskiet, 30-06 het sy ding gedoen. miskien n gelukskoot, maar baie trots.
Re: Somerset Oos / Oos Kaap
Posted: Tue Jun 16, 2015 12:32 pm
by Speelmansjagter
Mooi. geluk
Re: Somerset Oos / Oos Kaap
Posted: Tue Jun 16, 2015 12:35 pm
by Blesbok
Pragtige kudo op 2 de foto
Re: Somerset Oos / Oos Kaap
Posted: Wed Jun 17, 2015 3:40 pm
by koos 2
Baie geluk,koedoe bly maar n moooi bok !!!!
Re: Somerset Oos / Oos Kaap
Posted: Wed Jun 17, 2015 3:40 pm
by koos 2
Baie geluk,koedoe bly maar n moooi bok !!!!
Re: Somerset Oos / Oos Kaap
Posted: Tue Jun 30, 2015 10:26 am
by dawiec
baie geluk