Page 1 of 1

Hoe dinge werk na aansoek ingehandig het

Posted: Mon Jun 15, 2015 10:59 pm
by Tertius Steyn
Die stappe van die aansoeke:

1. jy dien jou aansoek in
2. dit word op die stelsel geregistreer
3. jou foto, handtekening en vingerafdruk word gescan op stelsel
4. aansoek word na provisiale dfo gestuur
5. aansoek word nagegaan en word na cfcr gestuur vir misdaad rekord navraag
6. aansoek word na crc gestuur waar jou vingerafdrukke en ander wapen op jou naam nagegaan word
7. as daar dokumente kort wys status korrespondensie
8. aansoek word gestuur vir oorweging
9. aansoek word afgekeur of goedgekeur en dan moet die kaartjie gedruk word. daar is net 2 printers in die land. een in pretoria en een in die kaap. ;D

Re: Hoe dinge werk na aansoek ingehandig het

Posted: Wed Jun 17, 2015 1:57 pm
by superjakes
Tel stap 5 nie net as jy vir 'n bevoegdheid aansoek doen nie?

Re: Hoe dinge werk na aansoek ingehandig het

Posted: Wed Jun 17, 2015 2:18 pm
by NicoSmit
Die stappe van die aansoeke:

1. jy dien jou aansoek in
2. dit word op die stelsel geregistreer
3. Phineas kry aansoek maar dis 9:45 tea time kom terug lees eers gou die Sowetan maak aansoek oop Eish dis 12:00 lunctyd. 14:00 kom terug van lunch gesels eers met Dorris met die kort rokkie en stoom roller boude. maak weer die aansoek oop Eish dis nou weer tea time 15:30 kom terug try weer sy luck met Dorris 15:45 vat aansoek en moer hom op die hoop ander aansoek 16:00 chaila tyd more is nog 'n dag

Re: Hoe dinge werk na aansoek ingehandig het

Posted: Wed Jun 17, 2015 3:15 pm
by Jay Jay
Tertuis, My aansoek is by oorweging vanaf 3 Junie 2015.
Hoe lank sal dit nog vat. Ek moet n Eland gaan skiet

Re: Hoe dinge werk na aansoek ingehandig het

Posted: Wed Jun 17, 2015 3:27 pm
by Tertius Steyn
Jay Jay wrote:Tertuis, My aansoek is by oorweging vanaf 3 Junie 2015.
Hoe lank sal dit nog vat. Ek moet n Eland gaan skiet
Jis jis, kyk dinge kan nie nou meer so lank vat nie. Sal seker skat nog so 3-4 weke. Miskien gouer.waneer jy ingedien?

Re: Hoe dinge werk na aansoek ingehandig het

Posted: Wed Jun 17, 2015 3:29 pm
by Tertius Steyn
NicoSmit wrote:Die stappe van die aansoeke:

1. jy dien jou aansoek in
2. dit word op die stelsel geregistreer
3. Phineas kry aansoek maar dis 9:45 tea time kom terug lees eers gou die Sowetan maak aansoek oop Eish dis 12:00 lunctyd. 14:00 kom terug van lunch gesels eers met Dorris met die kort rokkie en stoom roller boude. maak weer die aansoek oop Eish dis nou weer tea time 15:30 kom terug try weer sy luck met Dorris 15:45 vat aansoek en moer hom op die hoop ander aansoek 16:00 chaila tyd more is nog 'n dag
:laugh: :laugh: :laugh:

Re: Hoe dinge werk na aansoek ingehandig het

Posted: Thu Jun 18, 2015 7:41 am
by Jay Jay
Hi Tertius, ek het al 16 Jan 2015 ingedien. Bevoegtheid en lisensie.