Page 1 of 1

Foto plasing met Blackberry

Posted: Fri Jun 26, 2015 10:58 am
by willemakou
Kan iemand my asb se hoe plaas ek nouweer foto's met 'n Blackberry? Ek is tegnologies gestremd en soek 'n maklike en eenvoudige manier om foto's te plaas.

Re: Foto plasing met Blackberry

Posted: Fri Jun 26, 2015 3:18 pm
by Ben Remington
Willemakou ek ken nie die BB nie....maar ek laai op Photobucket en dit werk heel goed vir my.