Page 1 of 1
Hoe groot dink julle is die vlakvark??
Posted: Fri May 13, 2011 5:43 pm
by Nico Harris
Hoe groot dink julle is die bulletjie?
Re: Hoe groot dink julle is die vlakvark??
Posted: Fri May 13, 2011 5:48 pm
by Robert
Ek weet net ,dis n ma se vark en nog vet daarby. Mooi klomp salamies. Robert
Re: Hoe groot dink julle is die vlakvark??
Posted: Fri May 13, 2011 7:45 pm
by Wouter Roets
Harry
Dit is n temaai wartsenswein daai! Seker hier by die 110kg?
Groetnis
Wout
Re: Hoe groot dink julle is die vlakvark??
Posted: Fri May 13, 2011 8:52 pm
by JPS
Harris Mater, Wie het daai Varkzilla geskiet???
Ek se so 80 - 88Kg's net karkas gewig?
Groete
JP
Re: Hoe groot dink julle is die vlakvark??
Posted: Sat May 14, 2011 9:03 am
by Andy
Karkas gewig 55-60 Kg
Andy
Re: Hoe groot dink julle is die vlakvark??
Posted: Sat May 14, 2011 9:50 am
by Wouter Roets
Andy
Daai vark is groter as my vrou!
Wout
Re: Hoe groot dink julle is die vlakvark??
Posted: Sat May 14, 2011 1:00 pm
by Nico Harris
ek het hom gister geskiet

skoot afstand-175m(rangefinder)
skoot posisie- in die oog
geweer-243win
koeel-70gr blitzking
volgewig-105kg
uitgeslag-56kg
groete
Nico
Re: Hoe groot dink julle is die vlakvark??
Posted: Sun May 15, 2011 7:22 am
by Andy
Wouter,
Ons was darrem altwee naby genoeg.
Jy het darrem 'n klein vroutjie jong.
Andy
Re: Hoe groot dink julle is die vlakvark??
Posted: Sun May 15, 2011 8:52 am
by Wouter Roets
Andy
Beauty and the beast! is meer die vergelyking. Eks n die 110kg een!

Re: Hoe groot dink julle is die vlakvark??
Posted: Sun May 15, 2011 12:50 pm
by JPS
Ek was ver uit,
Maar op my "klein Vlakvarkie" post, weeg myne 54Kg uitgelsag. Die een het heelwat groter vir my gelyk op ie foto.
Sal maar moet werk aan daai skatting van my

veral as ek koedoe bulle gaan skiet

Re: Hoe groot dink julle is die vlakvark??
Posted: Mon May 16, 2011 9:48 am
by Andy
JPS,
Jy het ongelukkig jou net blid gestaar teen die lengte van die vark.
Andy
Re: Hoe groot dink julle is die vlakvark??
Posted: Tue Jun 07, 2011 7:29 am
by gaaf
Dis 'n mooi varkie!
Maar dis eintlik baie moeilik om die grote van die foto af te skat, want die foto kan naby of ver geneem gewees het ens. maar goeie skatting daar Andy!
Hoe swaar word die oujies? Want daai ene lyk vir my heel groot en vet hoor!
Groete
Gawie
Re: Hoe groot dink julle is die vlakvark??
Posted: Tue Jun 07, 2011 1:04 pm
by Gerhard
Gaaf wrote:
Dis 'n mooi varkie!
Maar dis eintlik baie moeilik om die grote van die foto af te skat, want die foto kan naby of ver geneem gewees het ens. maar goeie skatting daar Andy!
Hoe swaar word die oujies? Want daai ene lyk vir my heel groot en vet hoor!
Groete
Gawie
volgewig-105kg
uitgeslag-56kg
Re: Hoe groot dink julle is die vlakvark??
Posted: Tue Jun 07, 2011 4:03 pm
by Nico Harris
Dankie gerhard!
Re: Hoe groot dink julle is die vlakvark??
Posted: Wed Jun 08, 2011 4:23 pm
by namhunt
Hierdie een is in Tsumeb in 'n hok.
Wat skat julle hom?

Groete
Daan
Re: Hoe groot dink julle is die vlakvark??
Posted: Wed Jun 08, 2011 5:02 pm
by gaaf
Jinne ma die tand is snaaks gevorm, is dit van al die hok le dat die oudjie so gegroei het?
Ek dink nie die oudjie is so groot soos ou harris 30-06 sin nie, so ek skat hom seker so 45 kg uigeslag. Weereens moeilik om te se.
Re: Hoe groot dink julle is die vlakvark??
Posted: Wed Jun 08, 2011 5:17 pm
by namhunt
Gaaf
Die vark is maar en kort duskant vrek.
Skat die tanne.
Daan
Re: Hoe groot dink julle is die vlakvark??
Posted: Wed Jun 08, 2011 5:21 pm
by gaaf
O ja natuurlik
Wel ek skat hulle moet seker so 19" / 20" wees.
Re: Hoe groot dink julle is die vlakvark??
Posted: Thu Jun 23, 2011 6:06 pm
by .::Alwyn-U::.
Yes Nico!
Ek het net so lekker die varke geroer noudi dag... Het 'n lekker beer tussen die klomp gekry, uitgeslag 44kg met 9" tand, ander tand was al afgewerk en gebreuk...
PS daai scope loop soos stroop!
Groete