Page 1 of 1

Wildebees met oop vesier gejag.

Posted: Thu May 19, 2011 1:37 pm
by Faktor
Hier is my "poor mans Buffalo" wat ek oop vesier gejag het.

Re: Wildebees met oop vesier gejag.

Posted: Thu May 19, 2011 1:40 pm
by Jagtersdok
Waar is hy? ;)

Re: Wildebees met oop vesier gejag.

Posted: Thu May 19, 2011 1:41 pm
by Faktor

Re: Wildebees met oop vesier gejag.

Posted: Thu May 19, 2011 1:42 pm
by Faktor
Jammer man, was my eerste foto, het net uitgewerk hoe photobucket werk.

Re: Wildebees met oop vesier gejag.

Posted: Thu May 19, 2011 1:42 pm
by Jagtersdok
Daar is hy nou

Baie mooi Faktor!

Re: Wildebees met oop vesier gejag.

Posted: Thu May 19, 2011 1:43 pm
by Raven
Faktor,

Toe ek die opskrif lees toe ek dog ek "Aitsa maar die man kan skiet" of "Hy het seker moet misgeskiet"  ;)

Nou sien ek jy het mis geskiet, want hier is dan nie 'n foto van die WildeBees nie  ;D

Raves

Re: Wildebees met oop vesier gejag.

Posted: Thu May 19, 2011 1:43 pm
by 300Winmag
Mooi man - baie geluk

Re: Wildebees met oop vesier gejag.

Posted: Thu May 19, 2011 1:44 pm
by Raven
Faktor,

Mooi man, daar kom hy nou.
Kan sien jy is sommer baie trots, wat was die afstand???

Raves

Re: Wildebees met oop vesier gejag.

Posted: Thu May 19, 2011 1:49 pm
by Jagtersdok
Dit was miskien jou eerste foto met photobucket, maar duidelik nie jou eerste skoot met open sights nie. ;)

Re: Wildebees met oop vesier gejag.

Posted: Thu May 19, 2011 2:13 pm
by whisper
Baie mooi gedoen, lekker om bietjie "old school" te sien so nou en dan!

Pretty walk.

Whisper.

Re: Wildebees met oop vesier gejag.

Posted: Thu May 19, 2011 2:15 pm
by Faktor
Man na 'n baie lang walk and stalk het ek agter 'n bos vas gesit want 'n eland wou my fun spoil, Na 15 min het hy gelukkig weg gedraf. Ek't nog nader gestalk en toe uiteindelik so 50m ver geskiet in die nek. 1 skoot toe le hy. Ek't met 'n CZ 550 in .375H&H geskiet.

Re: Wildebees met oop vesier gejag.

Posted: Thu May 19, 2011 2:16 pm
by Jagtersdok
Ek wou s? Daai lyk soos CZ 375 se kind

Re: Wildebees met oop vesier gejag.

Posted: Thu May 19, 2011 5:36 pm
by Stefan764
Baie mooi gegooi daar mater!