Page 1 of 1

Die week so ver

Posted: Tue Aug 04, 2015 9:52 pm
by Kubus
Paar fotos van my jagweek tot dusver.

Re: Die week so ver

Posted: Wed Aug 05, 2015 7:01 am
by Mellies
Mooi man!

Met n vleisie...

Re: Die week so ver

Posted: Wed Aug 05, 2015 7:03 am
by Mellies
Kubus met watter roer/e jy geskiet?

Re: Die week so ver

Posted: Wed Aug 05, 2015 7:08 am
by pietbak
Ryk en lekker. Mooi man.

Re: Die week so ver

Posted: Wed Aug 05, 2015 7:10 am
by Finfan
Eks groen van jaloesie.

Re: Die week so ver

Posted: Wed Aug 05, 2015 7:13 am
by win270
Baie mooi, Kubus. Lyk my die 30-06 het mooi gegooi.

Re: Die week so ver

Posted: Wed Aug 05, 2015 7:15 am
by Baasvark
Lekker man!

Re: Die week so ver

Posted: Wed Aug 05, 2015 8:12 am
by Daneel
Baie Mooi Mr.
Daai tweede Kudu is lekker groot.

Re: Die week so ver

Posted: Fri Aug 07, 2015 3:27 pm
by koos 2
Lekker man

Re: Die week so ver

Posted: Fri Aug 07, 2015 5:28 pm
by PWV
Bevoorregte blaksem! :(

Re: Die week so ver

Posted: Sat Aug 08, 2015 4:30 am
by theedge
Baie mooi maat