Horings versamel
Posted: Tue Aug 11, 2015 3:20 pm
Goeiedag mede jagters,
Ek gooi n klip in die bos en wil graag vra as ek mag.
Ek wil graag begin horings versamel. Iets van alles. Al is dit enkel horings, stelle of meer. Ek het onlangs n passie daarvoor gekry en wil graag vra of daar mense is wat horing stelle het wat rondle, oppad is asblik toe of hoe okal. Ek sal graag wil he en sal selfs betaal daarvoor.
Ek sal dit hoog op prys stel as daar iemand is wat kan help. Ek glo nou nie daar gaan oorblywendes wees by n texiderme nie maar ek vat n kans by die res van medejagters.
Kontak my gerus op 081 018 2111.
Vriendelike groete
Jacques