Tydelike lisensie
Posted: Fri Aug 14, 2015 4:19 pm
Middag Manne
Sal waardeer as julle kan behulpsaam wees. Ek het 'n jaggeweer gekoop en saam met die aansoek het ek ook 'n aansoek vir 'n tydelike lisensie ingedien. Die tydelike lisesnsie is nou approved maar wat is die proses rondom die tydelike lisesnsie of hoe lyk hy. Is dit 'n dokument wat die CFR moet print en daar teken of reik iemand anders dit uit. Die polisie kantoor waar ek my dokumente moet inhandig weet ook nie hoe die tydelike lisensie lyk.
Baie dankie