Page 1 of 1

Skull Mount

Posted: Tue Aug 18, 2015 1:50 pm
by Rooster1089
Hallo Julle,

Ek het my roobok kop gehou en nou wil ek self die skedel montering doen.
Ek het nou mooi gaan oplees oor die kook en dan sout laat le en al die mooi dinge,
maar, die horings begin nou so half afdop as ek dit so kan stel, die ondersde helfde van die horings lyk of dit verbrokkel?
Wat kan dit wees? Moet ek hom nie in die son laat le en droog word nie of wat maak ek verkeerd?

Dankie

Re: Skull Mount

Posted: Tue Aug 18, 2015 1:58 pm
by FHM
Rooster gaan loer bietjie onder ons Taxidermie afdeling hierso - seker jy sal regkom daar http://www.jaracal.com/viewforum.php?f=79

Re: Skull Mount

Posted: Tue Aug 18, 2015 2:09 pm
by RUPERT
Ek kan verkeert wees maar toe jy hom gekook het was die onderste deel van die horings wat verbrokkel in die water gedurende die kook. So basies wat ek wil se is dat jy het die horings ook gekook en dit kan dalk die oorsaak wees.

Re: Skull Mount

Posted: Tue Aug 18, 2015 3:48 pm
by Hugo
Die kort en lank bly maar die beste,

Vat hom altyd Taksidermie toe, elke keer...