Page 1 of 1

Nuwe Somchem file

Posted: Fri Oct 16, 2015 9:31 am
by belinda1966
Goeie more almal,
Is daar dalk iemand wat die nuwe Somchem file vir my dmv "Teamviewer" in my QL program kan upload?

Groete
Philip

Re: Nuwe Somchem file

Posted: Fri Oct 16, 2015 9:49 am
by Gian_dP
Hier is die file met die data soos op Somchem webwerf

Hier is oom Marius se powder file.

Laai af en stoor in QL se powder gedeelte. Weet ongelukkig nie hoe Teamviewer werk nie.

Re: Nuwe Somchem file

Posted: Fri Oct 16, 2015 10:31 am
by belinda1966
Beendr wrote:Hier is die file met die data soos op Somchem webwerf

Hier is oom Marius se powder file.

Laai af en stoor in QL se powder gedeelte. Weet ongelukkig nie hoe Teamviewer werk nie.
Baie dankie vir die hulp,maar ek kom nie reg nie

Geniet julle naweek

Philip

Re: Nuwe Somchem file

Posted: Fri Oct 16, 2015 10:34 am
by Gian_dP
Sal stap-vir-stap net nou opsit.

Re: Nuwe Somchem file

Posted: Fri Oct 16, 2015 12:25 pm
by Gian_dP
1. Click op een van die skakels in my boonste post. Dit behoort jou na 'n Dropbox leer te neem met die opsie van Download of Open in Dropbox.
2. Click Download. Kies dan Save As.
3. Quickload skep meestal n leer in My Documents. Gaan kyk onder My documents, met sub folders: Quickload-Data-Powders.
4. Save die leer in die powders "sub folder"
5. In Quickload kan jy dan die nuwe powderfile oopmaak en gebruik.

Re: Nuwe Somchem file

Posted: Sun Oct 18, 2015 8:33 am
by belinda1966
Beendr wrote:1. Click op een van die skakels in my boonste post. Dit behoort jou na 'n Dropbox leer te neem met die opsie van Download of Open in Dropbox.
2. Click Download. Kies dan Save As.
3. Quickload skep meestal n leer in My Documents. Gaan kyk onder My documents, met sub folders: Quickload-Data-Powders.
4. Save die leer in die powders "sub folder"
5. In Quickload kan jy dan die nuwe powderfile oopmaak en gebruik.

Baie dankie!
Ek gaan probeer

Re: Nuwe Somchem file

Posted: Mon Oct 26, 2015 12:08 am
by Striker.
Goeie naand

Het jy reg gekom of kan ek dalk help?