Page 1 of 1

Howa 6.5 x 55

Posted: Sun Oct 18, 2015 9:29 am
by rifrugmeerkat
Ek weet daar is n groep 6.5 x 55 manne op die groep. Sal graag wil weet wat die standaard Howa se akkuraatheid is, en watse lading jul gebruik.

Dankie
Groete

Re: Howa 6.5 x 55

Posted: Sun Oct 18, 2015 11:10 am
by Fanta300
Jy gaan vêr kom deur die "soek" funksie te gebruik

Re: Howa 6.5 x 55

Posted: Sun Oct 18, 2015 11:56 am
by rifrugmeerkat
dankie vir die raad dit help baie