Page 1 of 1

Jullie 2015 jag en kuier by die huis

Posted: Sun Oct 18, 2015 8:24 pm
by fanie.myburgh
naand manne

ek deel paar fotos met julle van my jagte naby upington.

Ek was jullie bietjie by die huis in upington vir vakansie en ook bietjie gejag daar. ons het die 1ste 3 springbokke op my pa se plaas gejag en ook 2 gemsbokke. my ma het perongeluk n koei geskiet en toe moes ons nog n bul uitskiet want die bulle baklei teveel. Ons het toe ook bietjie n werks jag gehad net buite olifantshoek, waar ons n lekker klompie bokke geskiet het.

groete

Re: Jullie 2015 jag en kuier by die huis

Posted: Sun Oct 18, 2015 8:27 pm
by fanie.myburgh
nog so paar

Re: Jullie 2015 jag en kuier by die huis

Posted: Sun Oct 18, 2015 8:29 pm
by fanie.myburgh
springbokke by my pa

Re: Jullie 2015 jag en kuier by die huis

Posted: Sun Oct 18, 2015 8:32 pm
by fanie.myburgh
gemsbok en springbok by my pa

Re: Jullie 2015 jag en kuier by die huis

Posted: Sun Oct 18, 2015 9:05 pm
by Gernie
Lekker ou Fanie

Ek wil darem self probeer volgende jaar weer daar in ons wereld probeer jag.

Re: Jullie 2015 jag en kuier by die huis

Posted: Mon Oct 19, 2015 4:12 pm
by fanie.myburgh
gernie jy moet laat weet as jy daar gaan wees. ek sal seker weer einde jun begin jul weer daai kant toe gaan.

Re: Jullie 2015 jag en kuier by die huis

Posted: Mon Oct 19, 2015 5:08 pm
by Jake1
Mooi Fanie, klink of dit lekker was.

Re: Jullie 2015 jag en kuier by die huis

Posted: Tue Oct 20, 2015 10:20 pm
by OU VOORSLAG
Dis darem n lekker jag wereld die van ons. daars net iets rondom die rooi duin wat dit anders maak.

Re: Jullie 2015 jag en kuier by die huis

Posted: Wed Oct 21, 2015 12:40 am
by KalahariKlong
Daai laaste Gemsbok is bitter mooi en lekker vet.
Baie geluk.

Re: Jullie 2015 jag en kuier by die huis

Posted: Wed Oct 21, 2015 8:08 am
by Stefan764
Daai is mooi springbokke! Het julle hulle gemeet?

Re: Jullie 2015 jag en kuier by die huis

Posted: Wed Oct 21, 2015 11:02 am
by fanie.myburgh
Stefan, my pa het dit gemeet na die tyd. Dink die een was 15" en die ander bietjie korter. Hulle uitslag gewigte was 24kg, 22kg en 21kg net vleis, vel, kop af en binnegoed uit.

Re: Jullie 2015 jag en kuier by die huis

Posted: Wed Oct 21, 2015 7:56 pm
by Gernie
Ja nee Fanie en PW, daai is beter wereld en sal baie graag wil terug gaan. Hier is paar fotos van bokke so entjie Noord van Upt geskiet.
20140922_163134.jpg

Re: Jullie 2015 jag en kuier by die huis

Posted: Wed Oct 21, 2015 7:58 pm
by Gernie
20140705_170954.jpg