Kaliber verandering - Legal papierwerk?
Posted: Sat Nov 14, 2015 4:48 pm
Ek wil biekie by die mense hoor wat al voorheen n wapen se kaliber verander het of wat die polisie se prosesse verstaan.
Ek het n wapen wat as gevolg van die CFR se onkunde aan my pa gelisensieer is. So uit die aard van die saak sal ek moet aansoek doen vir n lisensie. Maar ek wil ook graag die kaliber verander (loop, reamers en wapensmid is klaar uitgesort)
Wat ek wel nie inligting of advies oor kan kry nie is hoe om te werk te gaan met die papierwerk. Watter dokumentasie moet wie invul en dan aan wie moet dit gestuur word.
Kan my pa die wapen (loop) inhandig by die smid vir vernietiging en die smid n nuwe loop opsit en as n nuwe wapen"verkoop" aan my? / Moet ek aansoek doen vir die wapen in die nuwe kaliber en die loopvervanging aandui in my aansoek.?
Ek hoor graag hoe julle dit al gedoen het of wat julle opinie is oor die saak