Page 1 of 1

Terug uit die Kalahari-paradys...

Posted: Mon Nov 23, 2015 11:54 am
by Ben Remington
Goeie dag...

Nog 'n lekker naweek is agter die rug....Altyd lekker om te sien hoe Myburg die plaas lewe en veld geniet. Hier is so paar fotos..dis ook dan die eerste keer in 24 jaar wat ek kon beleef dat die Kalahari in November die kwik kan laat daal tot 21 grade celcius...

Groetnis

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20151121_115808_zpsvwlhhnlh.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20151122_081337mmmm_zpsj95hrzyu.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20151122_080957mmmmm_zpsky5huh1j.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20151121_185909mmmm_zpsytrjxflf.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20151121_183817mmmm_zpsih80i81m.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20151121_182719mmmm_zpseew4j9ww.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20151121_181843mmm_zps6ljk6n1j.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20151121_180505mmm_zpsgzzcv6fa.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20151121_170841mmmmm_zpsv0rooqro.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20151121053622mmm_zpsbav0s7o6.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20151121070659mmm_zpsvgu0mvru.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20151121075353mmm_zpsklpnhjlq.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20151121_175202mmm_zpsmxnufs3r.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/photostudio_1448102049900mmmmm_zpsnpp6igns.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/IMG-20151122-WA0002_zps2dmiycc3.jpg

http://i592.photobucket.com/albums/tt4/bennie82009/20151122_081949mmmmm_zpsnec1ucxe.jpg

Re: Terug uit die Kalahari-paradys...

Posted: Mon Nov 23, 2015 12:01 pm
by Chevvy SS
Daai kleinman het alweer die varke geroer!

Watter deel van die Kalahari is dit?

Re: Terug uit die Kalahari-paradys...

Posted: Mon Nov 23, 2015 12:08 pm
by Vlakvark Soldaat
Weereens is ek so jaloers dat ek kan skree! Well done!

Ben gee asb bietjie meer inligting, plaas, omgewing ens ens, al pm jy dit vir my...

Re: Terug uit die Kalahari-paradys...

Posted: Mon Nov 23, 2015 1:16 pm
by Ashley
Lyk baie lekker man! Geluk

Re: Terug uit die Kalahari-paradys...

Posted: Mon Nov 23, 2015 8:14 pm
by koos 2
Pragtig man

Re: Terug uit die Kalahari-paradys...

Posted: Mon Nov 23, 2015 9:29 pm
by junglejulian
Moes Ruger by die huis bly?

Re: Terug uit die Kalahari-paradys...

Posted: Tue Nov 24, 2015 6:48 am
by Ben Remington
Junglejulian...

Morning....ja ou Ruger is op die oomblik op verlof...hy val weer Saterdag in. ;D

Re: Terug uit die Kalahari-paradys...

Posted: Tue Nov 24, 2015 6:57 am
by VdWalt
Ben Remington wrote:Junglejulian...

Morning....ja ou Ruger is op die oomblik op verlof...hy val weer Saterdag in. ;D
Gaan die boog ook weer saam ...??

Re: Terug uit die Kalahari-paradys...

Posted: Tue Nov 24, 2015 7:30 am
by Ben Remington
VdWalt..

Ja het 'n slag die kitaar uit sy sak gehaal...het daai vark op 19m geskiet met 'n Rage deur die hart....die vark het weggespring en so 15m verder 'n poort met die neus deur die rooisand geploeg...

Dis 'n varkparadys op daai plaas.....ek sal gou paar spycam fotos oplaai....die meeste varke wat op een dag daar gedrink het was 127...deel dit maar deur 2 dan is dit nog omtrent 60 per dag...

Groetnis

Re: Terug uit die Kalahari-paradys...

Posted: Fri Nov 27, 2015 10:24 pm
by longranger
So jaloers