Page 1 of 1
Mooi varkie
Posted: Thu Dec 10, 2015 12:59 pm
by Kubus
Gistermiddag 2 jong varke geskiet.
Vanoggend weer gaan prober en die outjie op 209m platgetrek.
Aldus die skoot agter die blad.
55kg leeg uitgeslag.
Tande niks besonders.
Re: Mooi varkie
Posted: Thu Dec 10, 2015 1:10 pm
by Stephan86
Lekker varkie daai.
Geniet die salamis en kabanosie.
Re: Mooi varkie
Posted: Thu Dec 10, 2015 2:14 pm
by sako 30-06
Kubus wrote:Gistermiddag 2 jong varke geskiet.
Vanoggend weer gaan prober en die outjie op 209m platgetrek.
Aldus die skoot agter die blad.
55kg leeg uitgeslag.
Tande niks besonders.
Mooi skoot en mooi vark.
Met wat se kaliber het jy hom geskiet?
Re: Mooi varkie
Posted: Thu Dec 10, 2015 3:13 pm
by Kubus
Gister se 2 met .223
Gelukkig vanoggend besluit om 30.06 te vat, .223 sou op daai afstand my dalk taamlik op bloedspoor laat loop het en bos is bleddie ruig.
En die weer ook bietjie warm, vanoggend half sewe al pap nat gesweet in veld.
Re: Mooi varkie
Posted: Thu Dec 10, 2015 5:09 pm
by Striker.
Knap gedaan! Mooi vark daai!
Re: Mooi varkie
Posted: Thu Dec 10, 2015 7:17 pm
by vaalseun
Lekker kaaswors vir kersfees