Page 1 of 1

Wingshooting in the Cape Town and surrounding areas?

Posted: Wed Dec 23, 2015 6:44 pm
by boepensie
Good Morning

Can anybody point me in the direction to find some wingshooting opportunities in and around the Cape Town area?

Appreciate it all!

Re: Wingshooting in the Cape Town and surrounding areas?

Posted: Thu Dec 24, 2015 6:51 am
by tripodmvr

Re: Wingshooting in the Cape Town and surrounding areas?

Posted: Thu Dec 24, 2015 7:14 am
by Heinz Petersen
boepensie, (ek verstaan nie hoe n engelsman n naam kry met "boepensie" nie. :D
As ek vanoggend in engels moet tik, gaan min mense verstaan wat ek sê.
Gaan na jou naaste pistool skietklub en gaan ontmoet n paar van daai manne en die voorsitter. Hulle behoort te weet
waar daar sulke geleenthede of klubs is.

Re: Wingshooting in the Cape Town and surrounding areas?

Posted: Thu Dec 24, 2015 7:37 am
by blaser
moet moelik wees om met pistool wingshooting te doen maar is seker moontlik
onthou net die meeste voels broei nou en is oneties om te skiet

Re: Wingshooting in the Cape Town and surrounding areas?

Posted: Thu Dec 24, 2015 7:54 am
by Gawie(13mm)
Ek stem saam met Heinz.
Dit is by skiet klubs en jagtersverenigings waar jy die nodige inligting en kontakte opbou.
Hier in die Wes Kaap is daar nie 'n seisoen vir Krans duiwe, Kolganse of Wilde Makoue nie. Vlieënde rotte word heel jaar geskiet. ;D
'n Geldige jag lisensie van Natuurbewaring en die grond eienaar se toestemming is al wat jy benodig. Die lisensie is maklik. Dit is die plek en toestemming wat meer moeite verg.

Hier was vroeër vanjaar 'n bespreking oor die nut van Jagtersverenigings. Hier is nou 'n klink-klare voorbeeld van hoekom dit voordelig is om aan so 'n vereniging te behoort.

Re: Wingshooting in the Cape Town and surrounding areas?

Posted: Fri Jan 13, 2017 8:12 am
by boepensie
Dankie Kerels, is darem nou al by twee Clubs betrokke!