Page 1 of 1

308 trek bloed

Posted: Fri Jan 01, 2016 9:56 am
by henrygriffiths
eerste vark met die 308 gister aand op bait geskiet by my op die plaas 30 m

http://i1063.photobucket.com/albums/t510/henrygriffiths1/2DB0945B-CA11-48B9-91C5-03A750E5B3C7.jpg

Re: 308 trek bloed

Posted: Fri Jan 01, 2016 12:27 pm
by Pvdw
Lekker jaloers is ek nou. Ek soek hoeka so 'n ot!

Re: 308 trek bloed

Posted: Fri Jan 01, 2016 1:56 pm
by henrygriffiths
ek weet waar! ;D