Page 1 of 1
Stoorpermit
Posted: Wed Jan 27, 2016 10:22 am
by wlm
Nuutste is dat jy nie 'n vuurwapen in jou kluis mag stoor met 'n stoorpermit nie, indien jy aansoek doen om die wapen op jou naam te laat lisensieer.
Re: Stoorpermit
Posted: Wed Jan 27, 2016 10:28 am
by ROBBIE1
Since when??
As jy n wapen privaat koop mag jy, weet die handelaars het sekere beperkings maar n privaat koop is anders.
Waars Kobus? Kobus kom in.....
Re: Stoorpermit
Posted: Wed Jan 27, 2016 10:38 am
by toelie
Dit is waar manne, hulle redinasie daarom is, is as jou aansoek geweier word oor omstandighede dat jy dan nogsteeds in besit is van daardie wapen. Al wanneer jy n wapen mag stoor is as bv jou pel koop die geweer en wil nie he hy moet by die oorspronklike eienaar le of die eienaar verhuis. JY MAG SLEGS N WAPEN STOOR VIR IEMAND ANDERS MAAR GEENSINS VIR JOUSELF NIE
Re: Stoorpermit
Posted: Wed Jan 27, 2016 10:48 am
by Carl
Wat van 'n stoor permit vir Boedel wapens as jy die begunstigde is? Ek stoor 9 met SAPS se goedkeuring.

Re: Stoorpermit
Posted: Wed Jan 27, 2016 11:15 am
by Gawie(13mm)
Op elke mishoop sit 'n tor wie se anus, direk aan sy brein verbind is.
Dit lei heel dikwels tot kontaminasie van die denk proses.
Re: Stoorpermit
Posted: Wed Jan 27, 2016 11:36 am
by tripodmvr
Gawie(13mm) wrote:Op elke mishoop sit 'n tor wie se anus, direk aan sy brein verbind is.
Dit lei heel dikwels tot kontaminasie van die denk proses.
Hulle sien 'n skelm agter elke bos - wonder of een blikscheisse nie iets verkeerd gedoen het met 'n gestoorde wapen nie.
Re: Stoorpermit
Posted: Wed Jan 27, 2016 11:49 am
by FHM
tripodmvr wrote:Gawie(13mm) wrote:Op elke mishoop sit 'n tor wie se anus, direk aan sy brein verbind is.
Dit lei heel dikwels tot kontaminasie van die denk proses.
Hulle sien 'n skelm agter elke bos - wonder of een
blikscheisse nie iets verkeerd gedoen het met 'n gestoorde wapen nie.

Hehehehe lekker gooi julle hom manne, lekker !!!

Julle 2 is weer so slim soos n boom vol uile vanoggend!
Re: Stoorpermit
Posted: Wed Jan 27, 2016 11:51 am
by alecjohnson
Re: Stoorpermit
Posted: Wed Feb 10, 2016 11:20 pm
by wlm
Indien daar forumlede is wat dieselfde problem as ek ervaar pm my. Lyk of ek 'n moontlike oplossing gekry het.