Page 1 of 2
Bees Agter kwart
Posted: Thu Mar 10, 2016 9:39 am
by LeonS
Halo almal
Ek kry A-graad agter kwart direk van slagpale teen R50/kg.
Dit sluit in verwerking, verpakking en btw!!
Re: Bees Agter kwart
Posted: Thu Mar 10, 2016 10:18 am
by Joe13
Dit klink glad nie sleg nie
Re: Bees Agter kwart
Posted: Thu Mar 10, 2016 10:25 am
by LeonS
Kan volledige pryslys ook stuur vir die wat sou belangstel!
Re: Bees Agter kwart
Posted: Thu Mar 10, 2016 10:33 am
by Rooster1089
Hi Leon,
Kan jy vir my pryslys stuur asb,
rooster1089@hotmail.com.
Dankie
Re: Bees Agter kwart
Posted: Thu Mar 10, 2016 10:59 am
by LeonS
Ek het epos gestuur, laat weet indien jy nie ontvang het nie.
Re: Bees Agter kwart
Posted: Thu Mar 10, 2016 12:07 pm
by Joe13
vir my ook, waar kom die vleis vandaan?
sal my epos pm
Re: Bees Agter kwart
Posted: Thu Mar 10, 2016 12:15 pm
by LeonS
Kom vanaf Coligny. Ons is besig om te kyk na perseel in Centurion om n Deli
oop te maak.
Re: Bees Agter kwart
Posted: Thu Mar 10, 2016 12:26 pm
by Joe13
Dankie Leon, ek het pryslys ontvang.
Re: Bees Agter kwart
Posted: Thu Mar 10, 2016 12:27 pm
by Rooster1089
Dankie Leon mail ontvang
Re: Bees Agter kwart
Posted: Thu Mar 10, 2016 2:53 pm
by egenis
Hi Leon,
Kan jy vir my pryslys stuur asb,
eugene@stealthadventures.co.za
Dankie
Re: Bees Agter kwart
Posted: Thu Mar 10, 2016 3:55 pm
by Sybrandz
Re: Bees Agter kwart
Posted: Thu Mar 10, 2016 4:07 pm
by Fanta300
Ek stel ook belang
fantie@mail.org
Baie dankie
Re: Bees Agter kwart
Posted: Thu Mar 10, 2016 4:41 pm
by LeonS
Laat weet as jul manne nie emails ontvang het nie! Ek het die nuutste pryslys
vanmiddag ontvang en vir jul gestuur.
Re: Bees Agter kwart
Posted: Thu Mar 10, 2016 4:56 pm
by Ashley
Sal ook asb lys wil hĂȘ Leon, dankie.
ashleyhoch0@gmail.com
Re: Bees Agter kwart
Posted: Thu Mar 10, 2016 5:01 pm
by Ashley
Lys somme vinnig ontvang,
Dankie
Re: Bees Agter kwart
Posted: Thu Mar 10, 2016 5:05 pm
by LeonS
Plesier....
Re: Bees Agter kwart
Posted: Thu Mar 10, 2016 6:33 pm
by LDV
Kan jy vir my ook stuur asb.
Lddv87@gmail.com
Re: Bees Agter kwart
Posted: Fri Mar 11, 2016 9:50 am
by Xplicitly
Ek sal self so pryslys waardeur.
louws.mj@gmail.com
Re: Bees Agter kwart
Posted: Fri Mar 11, 2016 12:01 pm
by johannvdg
Leon
Stuur vir my ook asb.
johannvdg@yahoo.com
Dankie
Re: Bees Agter kwart
Posted: Fri Mar 11, 2016 12:21 pm
by Supacow
plaas pryslys hier en spaar jouself baie admin
Re: Bees Agter kwart
Posted: Fri Mar 11, 2016 12:31 pm
by LeonS
Weet nie hoe om op te laai nie :-(
Re: Bees Agter kwart
Posted: Fri Mar 11, 2016 12:32 pm
by Capt. Yoda
LeonS wrote:Kom vanaf Coligny. Ons is besig om te kyk na perseel in Centurion om n Deli
oop te maak.
Julle kan maar koop by hulle, ons het seker so 45 agter kwarte die laaste 3 maande daar gekry. Hulle skaap/lam pryse is ook goed
Re: Bees Agter kwart
Posted: Fri Mar 11, 2016 1:03 pm
by Ferdi
Hallo Leon
Kan jy asb pryslys na
ferdi158@gmail.com stuur
Re: Bees Agter kwart
Posted: Sat Mar 12, 2016 4:42 pm
by Sybrandz
Het e-pos gekry,baie dankie Leon.
Re: Bees Agter kwart
Posted: Sat Mar 12, 2016 9:49 pm
by JDKey
Capt. Oblivious wrote:LeonS wrote:Kom vanaf Coligny. Ons is besig om te kyk na perseel in Centurion om n Deli
oop te maak.
Julle kan maar koop by hulle, ons het seker so 45 agter kwarte die laaste 3 maande daar gekry. Hulle skaap/lam pryse is ook goed
Capt, lyk my jou gesin eet baie vleis!
