Page 1 of 1

Bosvark

Posted: Mon Jun 22, 2009 12:37 pm
by Gerhard
Met die boog.

07:00 in die oggend by die water....

Image

Nie te bad vir 1st Otterjasie nie....

Re: Bosvark

Posted: Mon Jun 22, 2009 12:58 pm
by Ambessa
Hallo Gerhard

Jy was so lank weg...  ...het begin wonder of jy nie so diep in jou hide weggekruip het (met pyl en boog) dat jy naderhand heeltemal verdwaal het...  ...of op 'n tak aan die slaap geraak het (van doodstil sit) en toe desmoers afgeval het...

Bly om te sien jy is weer op die jop.

Ambessa

Re: Bosvark

Posted: Mon Jun 22, 2009 5:30 pm
by Gerhard
Ek is nog in Pretoria...

Ek sukkel nou al vir amper 'n maand om visa te kry om terug te gaan Angola toe.

Het iemand nie vir my skoffel werk of iets nie want dit lyk nie of ek ander werk gaan kry nie....

Re: Bosvark

Posted: Mon Jun 22, 2009 6:38 pm
by Christo
Mooi foto daardie

Re: Bosvark

Posted: Mon Jun 22, 2009 6:54 pm
by Ja3
Baie mooi vark. Geluk op.
Solank jy nie gemaak het soos die yankees, en so 2 meter agter die dier sit wat hom so groot laat vertoon nie ;)
Groete en geluk
Ja3

Re: Bosvark

Posted: Mon Jun 22, 2009 9:15 pm
by Christo
Ja3

Hy lyk hoeka soos 'n yank  ;)