Page 1 of 1
Seat Covers
Posted: Sat Apr 02, 2016 10:46 am
by Bakkies303
Ek wil seat covers vir my bakkie koop, maar is nie seker watter tipe nie. Kan julle dalk raad gee? Op die oomblik kyk ek na Melville and Moon.
Re: Seat Covers
Posted: Sat Apr 02, 2016 1:23 pm
by BeesBreet
Tik die woorde "seat covers" in by die soek funksie... Hier is al baie oor die onderwerp gesels...
Re: Seat Covers
Posted: Sat Apr 02, 2016 1:57 pm
by Nico Harris
CAPRIVI HERITIGE.
Re: Seat Covers
Posted: Sat Apr 02, 2016 2:56 pm
by Bakkies303
Dankie vir die inligting. Melville en Moon sal dit nie wees nie.
Re: Seat Covers
Posted: Sat Apr 02, 2016 4:16 pm
by Jaco Naude
Probeer gerus Takla ook op jou kort lys plaas. Hulle is waterdig en pasmaak vir jou voertuig. Hulle kantore is by Kyalami Business Park in Midrand.
Re: Seat Covers
Posted: Sat Apr 02, 2016 4:28 pm
by Wayne
very interested in this one. My Melville and Moon covers have lasted 5 years now, but the seat on the drivers side is now taking strain.
Re: Seat Covers
Posted: Sun Apr 03, 2016 9:51 am
by Boesman10
I have also been looking for seat covers but I want something custom done for my double cab hunting vehicle. I have contacted all these companies listed but to date have not found anybody that can do a custom cover for me. Loads of off the shelf stuff though:
Caprivi Luxury Safari Gear - caprivilsg.com/
Sniper Africa - sniperafrica.com/product/vehicle-seat-cover/
Takla - takla.co.za/
Melville & Moon - melvillandmoon.com/seat-covers/seat-covers.html
Stone Hill - stone-h.co.za/
Cover Worx - cover-worx.co.za/
Escape Gear - escapegear.co.za/
Re: Seat Covers
Posted: Sun Apr 03, 2016 1:39 pm
by dsmerrills
I can recommend escape gear, very nice!
Re: Seat Covers
Posted: Sun Apr 03, 2016 2:15 pm
by ruaanb
carseatcovers.co.za in Woodstock hulle sal jou help met custom
Re: Seat Covers
Posted: Mon Apr 04, 2016 7:45 am
by Carl
Ek het onlangs Caprivi gekoop. Bitter tevrede vir die 1ste 1000km.
Re: Seat Covers
Posted: Mon Apr 04, 2016 7:48 am
by Ratel
Jackal berry. Vir afgelope 5 jaar al en baie tevrede.
Re: Seat Covers
Posted: Mon Apr 04, 2016 7:54 am
by Dirkvh
EscapeGear vervang tot twee panels per seatcover verniet as dit wear, lifetime warranty. Ek tevrede met my grey cotton, baie nice
Re: Seat Covers
Posted: Mon Apr 04, 2016 9:00 am
by Boesman10
Ek het nou vir hierdie twee plekke ook gekontak om te sien of hulle vir my custom covers kan maak. Saam met die 7 name bo en hierdie twee is daar baie keuses vir Bakkies303:
Jackal Berry - jackalberrycanvas.co.za
Car Seat Covers - carseatcovers.co.za
Re: Seat Covers
Posted: Wed Apr 06, 2016 1:04 pm
by Boesman10
Na 9 seatplek cover vervaardigers het ek toe uitendelik 'n plek gekry wat my custom seatcovers kan maak en die prys is fantasties. Sover kan ek beslis die diens van Car Seat Covers -
www.carseatcovers.co.za - aanbeveel. Wag nou vir die vervaardiging so sal kom inklok as ek die produk het.
Re: Seat Covers
Posted: Wed Apr 06, 2016 2:48 pm
by Johan JvR
Praat met Armand by caracallac
http://www.caracallac.co.za/
Hy doen custom werk.
Ek het sy werk gesien op die Landcruiserclub en toe 'n dashcover ens. bestel. Puik
Re: Seat Covers
Posted: Wed Apr 06, 2016 9:02 pm
by Bakkies303
Ek het toe vandag vir my Escape Gear bestel, maar het ook baie van die Caprivi gehou.
Re: Seat Covers
Posted: Thu Apr 07, 2016 12:17 pm
by Dirkvh
Bakkies303 wrote:Ek het toe vandag vir my Escape Gear bestel, maar het ook baie van die Caprivi gehou.
Goeie keuse. En die kit kom binne in 'n canvass toksak, heel nice