Page 1 of 1

Eerste 2016 voel jag.

Posted: Sun Apr 10, 2016 6:28 pm
by shottie
http://i1055.photobucket.com/albums/s514/theodb/jag%20samsung%20042_zpswkuqdmun.jpg
http://i1055.photobucket.com/albums/s514/theodb/jag%20samsung%20044_zpsdhgszoom.jpg

Middag manne en dames.

Saterdag gou weer die decoys af gestof, die makoue en ganse begin mooi vlieg.

Groete

Re: Eerste 2016 voel jag.

Posted: Sun Apr 10, 2016 6:43 pm
by blaser
waar

Re: Eerste 2016 voel jag.

Posted: Sun Apr 10, 2016 9:26 pm
by shottie
Blaser hier by Swellendam tot by Heidelberg.

Re: Eerste 2016 voel jag.

Posted: Mon Apr 11, 2016 3:33 pm
by Boersonderroer
Ook so twee weke gelede seisoen oop gemaak.
Darem maar lekker sport

Re: Eerste 2016 voel jag.

Posted: Mon Apr 11, 2016 6:39 pm
by shottie
Boersonderroer wrote:Ook so twee weke gelede seisoen oop gemaak.
Darem maar lekker sport
Dit is, kyk ek geniet bok jag maar dis n ander gevoel as hy so toemaak en hy kom grond toe.

Re: Eerste 2016 voel jag.

Posted: Mon Apr 11, 2016 6:50 pm
by Rampie
Wat is die storie agter die haas tussen die geveerdes?

Re: Eerste 2016 voel jag.

Posted: Mon Apr 11, 2016 6:53 pm
by shottie
http://i1055.photobucket.com/albums/s514/theodb/Photo0058_zpspp9nx3r6.jpg So paar makoue einde 2015, dis nou nie ek op die foto nie maar my jonger broer. So tussen deur die haas ook gekry.

Re: Eerste 2016 voel jag.

Posted: Mon Apr 11, 2016 6:54 pm
by shottie
Ha ha, ek is met die hond agter n vlerk af makou aan die spring hy voor my voete uit, toe is dit instink en hy rol.

Re: Eerste 2016 voel jag.

Posted: Tue Apr 12, 2016 5:46 am
by Mellies
shottie wrote:Ha ha, ek is met die hond agter n vlerk af makou aan die spring hy voor my voete uit, toe is dit instink en hy rol.
Klink of jy 'haastig' is met n haelgeweer? ++>:

Met n vleisie...

Re: Eerste 2016 voel jag.

Posted: Thu Apr 14, 2016 1:31 pm
by GvA
Watter hael gebruik julle manne vd ganse en makoue?

Re: Eerste 2016 voel jag.

Posted: Thu Apr 14, 2016 6:59 pm
by shottie
GvA wrote:Watter hael gebruik julle manne vd ganse en makoue?
Naand, jong ek is half bang om tedeel watter hael ek gebruik, maar no.4 en no.1 werk, my geweer
het full chokes en ek gebruik no. 7 1/2 maar dis SLEGS oor decoys, dis naby skiet en ek perk myself op 20m. Hou maar by die growe korrels.

Groete

Re: Eerste 2016 voel jag.

Posted: Thu Apr 14, 2016 8:37 pm
by Boersonderroer
Gebruik meestal no3's , maar hou so paar 5 as die spurwings nie hulle opwagting maak nie. Kan nie no.1 in die hande kry nie.

Re: Eerste 2016 voel jag.

Posted: Mon Apr 18, 2016 11:35 am
by obasch
Om 'n voel uit die lug te skiet met 'n haelgeweer voel vir my soos om 'n bok 'n kopskoot te skiet!

Re: Eerste 2016 voel jag.

Posted: Wed May 25, 2016 2:00 pm
by Crazy Canuck
Hi,
read the comments, etc. with interest. I am interested in doing some Guinea fowl hunting with a shotgun. Has anyone got any recommendations with regards to the best shot to use? Thanks Andreas

Re: Eerste 2016 voel jag.

Posted: Wed May 25, 2016 2:36 pm
by tripodmvr
Crazy Canuck wrote:Hi,
read the comments, etc. with interest. I am interested in doing some Guinea fowl hunting with a shotgun. Has anyone got any recommendations with regards to the best shot to use? Thanks Andreas
No. 3 to 5 for guineas.

Re: Eerste 2016 voel jag.

Posted: Wed May 25, 2016 4:17 pm
by obasch
British #5. That is equal to European #6.

Re: Eerste 2016 voel jag.

Posted: Thu May 26, 2016 2:17 pm
by Crazy Canuck
Awesome, thanks guys.

Re: Eerste 2016 voel jag.

Posted: Mon Jun 13, 2016 7:03 pm
by shottie
http://i1055.photobucket.com/albums/s514/theodb/015_zpszdj6nu02.jpg http://i1055.photobucket.com/albums/s514/theodb/016_zps5juqopet.jpg
Naand, nog n lekker naweek van voels jag.

Re: Eerste 2016 voel jag.

Posted: Wed Jun 15, 2016 6:22 pm
by Mellies
Mooi gegooi!

My honde smeek al. Einde van die darem plaastoe vir duiwe op sonneblomlande. Gelukkig stroop hulle nog!

Met n vleisie...