Page 1 of 1

Daar was 2 varkies

Posted: Fri Jul 01, 2011 11:48 am
by .::Alwyn-U::.
Guster aand hierdie 2 varkies gekry in die aartappel lande, 'n groep van 7 maar kon net die 2 kry ongelukkig.

[img width=560 height=420]http://i1087.photobucket.com/albums/j47 ... C00158.jpg[/img]

Mooi sog en 'n groot beer.

[img width=560 height=420]http://i1087.photobucket.com/albums/j47 ... C00168.jpg[/img]


Groete

Re: Daar was 2 varkies

Posted: Fri Jul 01, 2011 11:49 am
by marno
Eish!  Alwyn,

Baie nice!! Ek wil een kom skiet asb man!

Re: Daar was 2 varkies

Posted: Fri Jul 01, 2011 11:51 am
by DWB
Baie Mooi!!!!

Ek neem aan julle bly in 'n warmer deel van die land want daai knaap in die PT Broek en verskriklike groen hemp is braaf  ;D

Re: Daar was 2 varkies

Posted: Fri Jul 01, 2011 11:53 am
by .::Alwyn-U::.
Hi Marno, hulle is moeilik om te kry in die bos hier maar dit is doenbaar!

Re: Daar was 2 varkies

Posted: Fri Jul 01, 2011 11:54 am
by .::Alwyn-U::.
Hi DWB, haha nee dit is eintlik nogal koud hier.. hy is manet laf

Re: Daar was 2 varkies

Posted: Fri Jul 01, 2011 11:56 am
by baboonstalker
Die knaap wat met die wit langbroek jag is net so braaf, of sy vrou is net nie so kwaai soos myne nie!  :-\

Re: Daar was 2 varkies

Posted: Fri Jul 01, 2011 11:56 am
by JPS
DWB wrote: Baie Mooi!!!!

Ek neem aan julle bly in 'n warmer deel van die land want daai knaap in die PT Broek en verskriklike groen hemp is braaf  ;D
Wou presies die sells s?.
Jp

Re: Daar was 2 varkies

Posted: Fri Jul 01, 2011 1:07 pm
by PITSMIT
lekker alwyn

paar mooi otte daai

Re: Daar was 2 varkies

Posted: Fri Jul 01, 2011 8:34 pm
by Foxcreek
Waar is daai man met die kortbroek se ysbeer trofee. ;D ;D