Page 1 of 1

Meat O Matic

Posted: Tue May 03, 2016 4:05 pm
by sako 30-06
Ek kan n Meat O matic saag met die meuler koop.

Hy is paar jaar oud maar het nog baie min gewerk.

Is dit goeie kwaliteit en is R2000 n goeie prys?

Re: Meat O Matic

Posted: Tue May 03, 2016 4:10 pm
by Carel Kolesky
Nuwe gaan in omgewing van R7500 kos.Dit is n lekker saag as jy nie kommersiele hoeveelhede vleis gaan werk nie-meul partykeer bietjie lig in broek.Sou hom koop @ daardie prys

Re: Meat O Matic

Posted: Tue May 03, 2016 4:25 pm
by sako 30-06
Carel Kolesky wrote:Nuwe gaan in omgewing van R7500 kos.Dit is n lekker saag as jy nie kommersiele hoeveelhede vleis gaan werk nie-meul partykeer bietjie lig in broek.Sou hom koop @ daardie prys
Sal net vir persoonlike gebruik wees.

Wild as ek gaan jag en dan nou en dan n varkie of n skapie.

So net vir persoonlike gebruik.

Re: Meat O Matic

Posted: Tue May 03, 2016 6:02 pm
by henning
sako 30-06 wrote:Ek kan n Meat O matic saag met die meuler koop.

Hy is paar jaar oud maar het nog baie min gewerk.

Is dit goeie kwaliteit en is R2000 n goeie prys?
Teen daai prys sal ek hom vat as jy nie wil he nie.

Groete
Henning

Re: Meat O Matic

Posted: Thu May 05, 2016 3:48 pm
by sako 30-06
Het toe die Meat O Matic gekoop.
Darem in n baie goeie toestand.