Koue rokker

Gebruik van masjinerie, metodes om vleis op te sny , vleis meule, vleis saag, vleis verwerkings messe-slagmesse , stop van wors, ens. kan in die afdeling aanspreek word. The How To on working with meat and game.
Post Reply
JR68
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 76
Joined: Sat Jun 26, 2010 9:26 am

Koue rokker

Post by JR68 »

Het iemand al n koue rokker gemaak? Ek wil graag een bou .Wat is die moets en moenies.
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Koue rokker

Post by Hugo »

Dalk kan die jou help om n koue roker te bou.

https://countryskillsblog.com/themes/sm ... ker-build/
Post Reply