Page 1 of 1
Bul van 'n koei!
Posted: Wed May 18, 2016 7:53 am
by PWV
Hierdie bul van 'n Ankole-koei sal 'n mooi trofee teen jou braaikamer se muur uitmaak.
Foto deur Naudé in Uganda geneem.
-Die Burger, 18 Mei 2016
Re: Bul van 'n koei!
Posted: Wed May 18, 2016 9:46 am
by Victor
Lyk kompleet soos n paar simmetriese olifanttande !!
Re: Bul van 'n koei!
Posted: Wed May 18, 2016 11:33 am
by Gawie(13mm)
As die manne met die skrefies oë daai foto sien, is daai koeie ook een van die dae bedreig.
Re: Bul van 'n koei!
Posted: Thu May 19, 2016 8:54 am
by PWV
Wonder of mens nie hierdie bees soos wild kan behandel nie - laat wild word en dan jag soos wild.
Gesogde trofeë, daardie hoirings!
Vergeet dit, sê Gop Naude!