Page 1 of 1

Skrywe van Martin Hood

Posted: Wed May 25, 2016 10:05 am
by Chevvy SS
Martin Hood.docx
Ek het hierdie sopas van Kaapjag gekry:

Re: Skrywe van Martin Hood

Posted: Wed May 25, 2016 11:36 am
by alecjohnson
Dankie! Ek gaan dit uitdruk en vir 'n paar mense gee....

Re: Skrywe van Martin Hood

Posted: Fri Jun 03, 2016 12:31 pm
by Jurgen Visser
Ja , hierdie moet ons versprei onder almal

Re: Skrywe van Martin Hood

Posted: Fri Jun 03, 2016 12:43 pm
by Jurgen Visser
Hoe werk die ding as jy al die ou groen lisensies nog het en jy het ook al die nuwe lisensies ? kan jy nog terug val op die ou wet en se hernuwing is nie nodig nie ?

Re: Skrywe van Martin Hood

Posted: Fri Jun 03, 2016 12:45 pm
by Gawie(13mm)
Jurgen Visser wrote:Hoe werk die ding as jy al die ou groen lisensies nog het en jy het ook al die nuwe lisensies ? kan jy nog terug val op die ou wet en se hernuwing is nie nodig nie ?
Nee, jy kan nie nou onkunde pleit nie. >:+
Toe jy aansoek gedoen het vir jou nuwe lisensies, het jy jouself verbind om daardie wet te onderhou.

Re: Skrywe van Martin Hood

Posted: Fri Jun 03, 2016 1:35 pm
by Jurgen Visser
Gawie(13mm) wrote:
Jurgen Visser wrote:Hoe werk die ding as jy al die ou groen lisensies nog het en jy het ook al die nuwe lisensies ? kan jy nog terug val op die ou wet en se hernuwing is nie nodig nie ?
Nee, jy kan nie nou onkunde pleit nie. >:+
Toe jy aansoek gedoen het vir jou nuwe lisensies, het jy jouself verbind om daardie wet te onderhou.
::) :-[ >:D

Re: Skrywe van Martin Hood

Posted: Mon Jun 06, 2016 10:19 am
by Chevvy SS