Page 1 of 1

10 Dag "Safari" met 1ste Amerikaners...

Posted: Fri Jul 08, 2011 9:49 pm
by .::Alwyn-U::.
Yes Manne, hierdie is my eerste amerikaanse kli?nte wat kom jag het by ons, hulle is hier op 'n 10 dag safari. Ek deel graag met julle die fotos. Vandag was maar dag 2, ek sal die fotos by sit soos die dae verloop.

Dag 2 - Nyala nr1
[img width=560 height=420]http://i1087.photobucket.com/albums/j47 ... C00199.jpg[/img]

Nyala nr2
[img width=560 height=420]http://i1087.photobucket.com/albums/j47 ... C00214.jpg[/img]

So far so good!

Groete

Re: 10 Dag "Safari" met 1ste Amerikaners...

Posted: Fri Jul 08, 2011 9:52 pm
by Sako75
Wragtig mooi Nyala's!!

Re: 10 Dag "Safari" met 1ste Amerikaners...

Posted: Fri Jul 08, 2011 9:55 pm
by .::Alwyn-U::.
Thanks Sako, daai 2de een se langste horing was 27,5"... Wragtig 'n mooi bok

Re: 10 Dag "Safari" met 1ste Amerikaners...

Posted: Fri Jul 08, 2011 10:04 pm
by KalahariKlong
Ai Ai Ai... BAIE MOOI. EEN VAN DIE DINGE OP MY 'BUCKET LIST".
Baie geluk, die jagter is net so goed soos wat sy gids is.

Groete
KK

Re: 10 Dag "Safari" met 1ste Amerikaners...

Posted: Fri Jul 08, 2011 10:10 pm
by Dewie
Halo oom Alwyn

Regtigwaar baie mooi bokke dit

Groete
Dewie

Re: 10 Dag "Safari" met 1ste Amerikaners...

Posted: Sat Jul 09, 2011 6:27 am
by .::Alwyn-U::.
Thanks manne, dag 3 begin nou... sal fotos more kom post!

Groete

Re: 10 Dag "Safari" met 1ste Amerikaners...

Posted: Sat Jul 09, 2011 9:02 am
by BLOUVALKIE
baie mooi bokke oom Alwyn sal ook een dag een graag wil skiet

BLOUVALKIE

Re: 10 Dag "Safari" met 1ste Amerikaners...

Posted: Sat Jul 09, 2011 11:08 pm
by .::Alwyn-U::.
Hulle het niks vandag gekry nie, die een seun het net sy kanse verspeel op 'n mooi rooibok ram.. sal hom maandag kry!

Re: 10 Dag "Safari" met 1ste Amerikaners...

Posted: Sun Jul 10, 2011 10:09 pm
by .::Alwyn-U::.
Yes manne, hier is van dag 4 verrigtinge.. Jammer kon nie die ander rooibok opsit nie, my internet cap is min!

Re: 10 Dag "Safari" met 1ste Amerikaners...

Posted: Sun Jul 10, 2011 10:10 pm
by .::Alwyn-U::.
[img width=560 height=420]http://i1087.photobucket.com/albums/j47 ... C00222.jpg[/img]

Mooi rooibokkie op so 70m geskiet..

Re: 10 Dag "Safari" met 1ste Amerikaners...

Posted: Sun Jul 10, 2011 10:11 pm
by .::Alwyn-U::.
[img width=560 height=420]http://i1087.photobucket.com/albums/j47 ... C00237.jpg[/img]

Buffel horings wat ek daar in die stoor op gegrawe het.. Daai goed is blerie swaar :P

Re: 10 Dag "Safari" met 1ste Amerikaners...

Posted: Thu Jul 14, 2011 10:41 pm
by .::Alwyn-U::.
Hier die afgelope 3 dae se bokke:

Hulle was op 'n role met die klein bokkies! Ek is nie mal oor hulle jag nie, enige mens kan dit doen..
Hier is net so paar fotos van die klein wild, daar was in totaal 6 geskiet.
[img width=560 height=420]http://i1087.photobucket.com/albums/j47 ... C00243.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1087.photobucket.com/albums/j47 ... C00268.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i1087.photobucket.com/albums/j47 ... C00273.jpg[/img]

Groete

Re: 10 Dag "Safari" met 1ste Amerikaners...

Posted: Thu Jul 14, 2011 10:42 pm
by .::Alwyn-U::.
Die was 'n bitter mooi waterbok! 28,5" (RW)  gemeet. lyk nie so nie want hy het baie dik basisse gehad!

[img width=560 height=420]http://i1087.photobucket.com/albums/j47 ... C00252.jpg[/img]

Groete

Re: 10 Dag "Safari" met 1ste Amerikaners...

Posted: Thu Jul 14, 2011 10:43 pm
by .::Alwyn-U::.
Zebra wat die oompie plat getrek het. Mooi skoot van voor af.

[img width=560 height=420]http://i1087.photobucket.com/albums/j47 ... C00279.jpg[/img]

Re: 10 Dag "Safari" met 1ste Amerikaners...

Posted: Fri Jul 15, 2011 9:31 pm
by .::Alwyn-U::.
Bitter jamer oor die fotos wat afgehaal is, ek het hulle perongeluk delete  :(..

Re: 10 Dag "Safari" met 1ste Amerikaners...

Posted: Sat Jul 16, 2011 6:46 am
by Gerhard
Alwyn wie is die outfitter?

Waar het jy jou PH kursus gedoen?

Groete

Re: 10 Dag "Safari" met 1ste Amerikaners...

Posted: Sat Jul 16, 2011 9:38 am
by Beretta
Gerhard
Ek sal ook graag wil weet wie is die manne
Beretta

Re: 10 Dag "Safari" met 1ste Amerikaners...

Posted: Sat Jul 16, 2011 10:32 pm
by .::Alwyn-U::.
Ek het my kursus paar jaar terug by Jacques greef gedoen naby adelaide... Ek werk vir Mel Kleynhans in my vakansies want eks nog student, darem amper klaar! en dink dit was Morne de Villiers se kliente, ons het hom net uitgehelp hierdie keer. Werk so nou en dan saam hom.

Groete

Re: 10 Dag "Safari" met 1ste Amerikaners...

Posted: Sat Jul 16, 2011 10:35 pm
by .::Alwyn-U::.
Vandag was my laaste dag - Hier is die 3de Nyala wat ons geskiet het. Mooi bul, baie groot lyf en 26,5"

[img width=560 height=420]http://i1087.photobucket.com/albums/j47 ... C00308.jpg[/img]
Let wel ek het nie die Nyala geskiet nie, ek is maar net in die foto want daar was niemand anders om fotos te neem nie. Net ek en Teri

Nou is dit terug universiteit toe  >:(

Groete