Goeie middag,
Ek gaan vir die eerste keer nou self my halwe bees karkas bewerk.
Het altyd hulp gehad, nou alleen.
Is daar dalk iemand wat my kan help met tekeninge/prentjies om die snitte reg te bewerk.
Sal enige hulp waardeer.
Dankie
Henk
Snitte vir bewerking van bees karkas.
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 329
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: Snitte vir bewerking van bees karkas.
Hallo Henk
"Google is your friend" Daars 'n hele klompie oulike clips op youtube wat jou presies wys.
"How to butcher a beef carcass"
"Google is your friend" Daars 'n hele klompie oulike clips op youtube wat jou presies wys.
"How to butcher a beef carcass"
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Snitte vir bewerking van bees karkas.
Hoor by ROBBIE1 hier op die forum - hy het n slaghuis en sal jou moontlik kan helpHJA wrote:Goeie middag,
Ek gaan vir die eerste keer nou self my halwe bees karkas bewerk.
Het altyd hulp gehad, nou alleen.
Is daar dalk iemand wat my kan help met tekeninge/prentjies om die snitte reg te bewerk.
Sal enige hulp waardeer.
Dankie
Henk
http://www.jaracal.com/memberlist.php?m ... ile&u=4066
Dalk sal die in die interim help
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD