Page 1 of 1

rooibok ram van die naweek

Posted: Tue Jul 12, 2011 8:30 am
by boetie
dag menere

rooibokkraal stel steeds nie teleur nie.

bietjie stats:
.308 eusta 150g pmp sagte punt 60m skoot.
horings 26.1/8 het ongelukkig nog nie wydte gemeet nie.

groete

Re: rooibok ram van die naweek

Posted: Tue Jul 12, 2011 9:09 am
by PITSMIT
dagse boetie

dis regtig n mooi ram daai.  veld lyk bietjie droog daar in daai omgewing

groete
pitsmit

Re: rooibok ram van die naweek

Posted: Tue Jul 12, 2011 9:15 am
by BLOK
Mooi stel horings en lekker wyd. Baie geluk

Blok

Re: rooibok ram van die naweek

Posted: Tue Jul 12, 2011 11:39 am
by Hugov
Pragtige Ram Boetie. Wel gedaan!!!
Ja nee daai wereld het n paar monsters wat daar rond loop.
Cheers H

Re: rooibok ram van die naweek

Posted: Tue Jul 12, 2011 11:40 am
by Dewie
Halo oom

Dit is baie mooi bokke
Geluk

Dewie

Re: rooibok ram van die naweek

Posted: Tue Jul 12, 2011 12:05 pm
by Gerhard
Baie geluk...

Baie mooi ram daai.

Re: rooibok ram van die naweek

Posted: Tue Jul 12, 2011 12:25 pm
by DawieKotze
Baie mooi ram!!

Ek probeer inligting soek oor jou geweer - eusta en kan nie veel kry nie. Was dit deur Voere gemaak?

Re: rooibok ram van die naweek

Posted: Tue Jul 12, 2011 2:16 pm
by Lourens
Pragtige ram daai, baie geluk! Jy skop nie daai klas rooibokram agter elke bos uit nie. Droom self nog van so stel horings teen die muur.....

Re: rooibok ram van die naweek

Posted: Tue Jul 12, 2011 4:55 pm
by BLOUVALKIE
hallo oom boetie

dit is 'n baie mooi bok en daai horings is bitter mooi ek het ook een geskiet en sy horings is net 'n bitjie kleiner

lekker dag

BLOUVALKIE

Re: rooibok ram van die naweek

Posted: Wed Jul 13, 2011 7:08 am
by boetie
Madako

die geweer kom van oostenryk af  Kaschie-Wrage het hom gemaak

Groete
Boetie

Re: rooibok ram van die naweek

Posted: Thu Jul 14, 2011 10:21 pm
by .::Alwyn-U::.
Pragtig!

Re: rooibok ram van die naweek

Posted: Fri Jul 15, 2011 2:09 pm
by Jagtersdok
Mooi ram Geluk man