Bothaville jag.
Posted: Mon Jul 04, 2016 5:41 pm
Die naweek wat verby is was ek , Marc en ons vrouens bevooreg genoeg om die naweek op Bothaville te spandeer en by Callie te jag. Dj het ons ook gejoin vir die dag. Op die spyskaart was n blouwildebees vir Elmie(Marc se vrou) , n rooihartebees vir my vrou en ek en Marc wou ook elk n rooihartebees skiet. Die oggend was ons so 8uur by Callie en gou gewere ingestel- alles het goed gegaan. Ons is daarna wildskamp toe en het vir Dj by die hek ontmoet.
Marc het eeste geskiet en het n mooi hartebees op 140m geskiet.
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg1_10.jpg
Volgende aan die beurt was Elmie met n baie mooi blouwildebees bul op so net oor die 100m.
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg2_7.jpg
Daarna het my vrou n mooi hartebees op 167m geskiet.
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg4_6.jpg
Ek het daarna ook n mooi hartebees op so 250yds gekry.
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg3_7.jpg
Marc se idee vir n his and hers foto-
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg6_3.jpg
Dj het laaste n blesbok op 170m mooi in die kuiltjie geskiet.
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg1_11.jpg
Die aand het ons gebraai by Dj se huis. Eugene het ons oom gejoin en dit was regtig besonders lekker. Wil weereens vir Callie en Dj baie dankie se vir hulle gasvryheid en moeite.
http://i398.photobucket.com/albums/pp68/nwharris/image.jpg5_4.jpg
Groete
Nico