Page 1 of 2
Twee mooi bokke wat my seuntjie geskiet het.
Posted: Thu Jul 14, 2016 8:16 pm
by Nico de Jager
My seuntjie het hierdie twee bokke die vakansie geskiet. Hy vir altwee sy 222 gelaai met 50gr TTSX gebruik.
Groete
Re: Twee mooi bokke wat my seuntjie geskiet het.
Posted: Thu Jul 14, 2016 8:22 pm
by Gawie(13mm)
Jou seun het ons nou almal groen van jaloesie!
Wel gedaan!!!
Re: Twee mooi bokke wat my seuntjie geskiet het.
Posted: Thu Jul 14, 2016 8:23 pm
by PWV
Baie geluk, Nico jr. Begin van groot dinge!
Re: Twee mooi bokke wat my seuntjie geskiet het.
Posted: Thu Jul 14, 2016 8:31 pm
by Jake1
2 baie uitsonderlike bokke geluk
Re: Twee mooi bokke wat my seuntjie geskiet het.
Posted: Thu Jul 14, 2016 8:36 pm
by Stefan Fourie
Baie mooi! Daar wag 'n paar groot springbokramme vir hom op Wohlzufrieden
Re: Twee mooi bokke wat my seuntjie geskiet het.
Posted: Thu Jul 14, 2016 8:37 pm
by ruaanb
sjoe netjies
Re: Twee mooi bokke wat my seuntjie geskiet het.
Posted: Thu Jul 14, 2016 8:38 pm
by Geno
Jaloers! Albei is droom bokspesies vir my!
Re: Twee mooi bokke wat my seuntjie geskiet het.
Posted: Thu Jul 14, 2016 8:39 pm
by MichielC
Well done !!
Re: Twee mooi bokke wat my seuntjie geskiet het.
Posted: Thu Jul 14, 2016 8:57 pm
by Toyrsi
Baie mooi.
Re: Twee mooi bokke wat my seuntjie geskiet het.
Posted: Thu Jul 14, 2016 9:38 pm
by Bosvark.303
Baie goed gedoen jongman
Re: Twee mooi bokke wat my seuntjie geskiet het.
Posted: Thu Jul 14, 2016 9:55 pm
by Pappabeer
Goeie werk! Dit is werklik twee baie mooi bokke en great om hulle met die .222 te skiet. Baie geluk aan jou seun Nico! Is die nommer 1 vaal ribbok in Rowland Ward nie juis n De Jager daar van julle wêreld nie?
Re: Twee mooi bokke wat my seuntjie geskiet het.
Posted: Thu Jul 14, 2016 9:58 pm
by Basjan123
Baie geluk met jou mooi bokke jongman!!
Re: Twee mooi bokke wat my seuntjie geskiet het.
Posted: Thu Jul 14, 2016 10:01 pm
by JDKey
Wow!
Re: Twee mooi bokke wat my seuntjie geskiet het.
Posted: Thu Jul 14, 2016 10:55 pm
by Dirkonius
Baie netjies! Pragtige bokke en 'n trotse Pa en seun!
Re: Twee mooi bokke wat my seuntjie geskiet het.
Posted: Fri Jul 15, 2016 2:17 am
by koos 2
Baie geluk !!!!
Re: Twee mooi bokke wat my seuntjie geskiet het.
Posted: Fri Jul 15, 2016 6:43 am
by sako 30-06

Dit is twee besonderse trofees.
Baie geluk aan jou seen, n paar van die manne op die forum is nou lekker groen.
Re: Twee mooi bokke wat my seuntjie geskiet het.
Posted: Fri Jul 15, 2016 6:50 am
by DWB
Pragtig

Re: Twee mooi bokke wat my seuntjie geskiet het.
Posted: Fri Jul 15, 2016 7:03 am
by Frederik
Prag bokke regtig iets om oor trots te wees.
Re: Twee mooi bokke wat my seuntjie geskiet het.
Posted: Fri Jul 15, 2016 8:11 am
by spekieries
Soos Geno se jaloers. Twee pragtige eksemplare wat ek nog nie kon aftick nie.Mooi geskiet, Pa kan maar met reg trots .
Re: Twee mooi bokke wat my seuntjie geskiet het.
Posted: Fri Jul 15, 2016 8:14 am
by Chevvy SS
Die jongman het mooi gemaak met 2 pragtige bokke.
Re: Twee mooi bokke wat my seuntjie geskiet het.
Posted: Fri Jul 15, 2016 8:36 am
by THOMAST
Pragtig!
Is hulle dalk daar in die Droeë Vlakte se omgewing geskiet?
Re: Twee mooi bokke wat my seuntjie geskiet het.
Posted: Fri Jul 15, 2016 8:50 am
by Marc
Twee bitter mooi diere, baie geluk
Re: Twee mooi bokke wat my seuntjie geskiet het.
Posted: Fri Jul 15, 2016 9:07 am
by Peter OMoore
Baie geluk!

Re: Twee mooi bokke wat my seuntjie geskiet het.
Posted: Fri Jul 15, 2016 11:03 am
by BeesBreet
Awesome... Ek wil bittergraag die jaar n bosbok skiet, die Vaalie is nog nie my budget in gewerk nie maar Ek werk daaran. Jou seun is baie bevoorreg! Geluk
Re: Twee mooi bokke wat my seuntjie geskiet het.
Posted: Fri Jul 15, 2016 11:33 am
by Nico de Jager
Jis manne, baie dankie. Die mannetjie het vanjaar self sy biltong uitgesny en gespice. Dis rerig lekker om saam met jou seun te jag.
Pappabeer, ja dis my broer het daai bok op ons plaas geskiet. Hierdie is miskien n agterkleinseun.
Thomast, nee ons is in die Blombos omgewing.
Dankie Stefan, die mannetjie sien baie uit.
Groete
Nico