Page 1 of 1

Bees verwerking

Posted: Thu Jul 21, 2016 4:42 pm
by Jnr
Ek slag by 'n abattoir, maar het nie die opsie om my vleis te laat verwerk nie. Ek is opsoek na 'n instansie wat weekliks een beessy vir my kan verwerk teen 'n vasgestelde prys per KG (Pretoria, Brits, Cullinan omgewing).

Re: Bees verwerking

Posted: Thu Jul 21, 2016 5:02 pm
by FHM
Gaan loer hierso - Robbie doen meeste van die manne se vleis
http://www.wildshoekievleismark.co.za