Page 1 of 1

Meul 22 trespade

Posted: Tue Aug 09, 2016 9:11 am
by Viking
Trespade 22 meul op gumtree gesien as jy belangstel kontak self die verkoper.

Meat Mincer,
http://www.gumtree.co.za/a-other-sports ... pp_android

Price: R 4,900

Re: Meul 22 trespade

Posted: Tue Aug 09, 2016 9:23 am
by Fanta300
Ek sien op Junk Mail onder Guns & Rifles word ook adverteer

Re: Meul 22 trespade

Posted: Tue Aug 09, 2016 5:24 pm
by henning
Viking wrote:Trespade 22 meul op gumtree gesien as jy belangstel kontak self die verkoper.

Meat Mincer,
http://www.gumtree.co.za/a-other-sports ... pp_android

Price: R 4,900
Ek het dieselfde een. Hy kan vir ure aaneen werk. Goeie masjien en goeie prys.

Groete
Henning