Page 1 of 1
Winter 2011
Posted: Mon Jul 18, 2011 8:45 am
by Beyers
So 'n Saterdag gelukkie
[img width=360 height=480]
http://i732.photobucket.com/albums/ww32 ... /kudu1.jpg[/img]
Re: Winter 2011
Posted: Mon Jul 18, 2011 8:55 am
by grumpy
Gelukkie? Damn, dit lyk my jy skiet al die Koedoes dan bly daar niks vir ons nie! Mooi man en geluk. Hulle is maar die skim in die bos. So groot maar beweeg tog so stil.
Re: Winter 2011
Posted: Mon Jul 18, 2011 9:36 am
by .::Alwyn-U::.
Beyers, was hy geskiet daar naby jou in GR?
Re: Winter 2011
Posted: Mon Jul 18, 2011 11:35 am
by erx
Waar is die foto nou?
Re: Winter 2011
Posted: Mon Jul 18, 2011 11:56 am
by herley
Mooi bul Beyers
Re: Winter 2011
Posted: Mon Jul 18, 2011 12:02 pm
by Dawid
Mooi bul Beyers baie geluk....Lyk amper soos een wat ge AWOL het daar van PITSMIT se wereld af.
Tussen jou en PITSMIT word die Koedoes geroer in julle wereld.Jy skiet hulle, dan hol hulle soontoe. Hy skiet dan hol hulle weer terug na jou toe.
Mooi manne....maak bymekaar die billies, die rugby is aan die gang en die somer om die draai.
Re: Winter 2011
Posted: Mon Jul 18, 2011 12:05 pm
by Beyers
Bulletjie in GRT geskiet, ver van die pad af
Re: Winter 2011
Posted: Mon Jul 18, 2011 12:08 pm
by BLOK
Mooi gegooi, lyk my jy en Piet maak skoon van n kant af.
Blok
Re: Winter 2011
Posted: Mon Jul 18, 2011 12:47 pm
by PITSMIT
beyers mooi bul ou mater
klink my die manne is jaloers omdat hier baie kudus in die ooskaap is
gooi hulle ou maat ons het baie en ook groot kudus hier in die ooskaap al glo die klomp noord transvalers hulle is ons voor hehe

Re: Winter 2011
Posted: Mon Jul 18, 2011 5:05 pm
by Dawid
Gaan beslis nog vir my n MOOI Trofee Koedoe daar in julle wereld kom soek.

Re: Winter 2011
Posted: Tue Jul 19, 2011 10:12 am
by DawieKotze
Baie mooi Beyers!
Ek het al so paar keer daar by Flippie Loock in jou w?reld gejag - baie mooi plaas en lekker om te stap!
Re: Winter 2011
Posted: Tue Jul 19, 2011 1:36 pm
by Lourens
Mooi bul daai Beyers, baie geluk! Mooi gegooi! Met wat het jy geskiet? Hoe ver?
Re: Winter 2011
Posted: Tue Jul 19, 2011 6:15 pm
by Dewie
Halo oom Beyers
Mooi Koedoe bul wat oom geskiet het
GELUK
Lekker week
Dewie
Re: Winter 2011
Posted: Tue Jul 19, 2011 9:16 pm
by Beyers
Ek weet ek gaan gas kry
342m 30-06 165gr Interloc @ 2750fps
Re: Winter 2011
Posted: Thu Jul 21, 2011 2:28 pm
by Lourens
Mooi afstand daai Beyers!! Well done! wys my maar net weer hoe crucial dit is om 'n rangefinder te he vir daai lekker lang skote. Dis verseker die volgende stukkie toerusting wat ek aanskaf.
Groete,
Lourens
Re: Winter 2011
Posted: Fri Jul 22, 2011 8:18 am
by Beyers
Lourens
As jy dink jy gaan net 'n 500m rangefinder nodig he koop een groter. Ja die rangefinder is belangrik vir sulke lang skote. Jy moet oefen om hom te gebruik
Beyers
Re: Winter 2011
Posted: Fri Jul 22, 2011 8:24 am
by .::Alwyn-U::.
Ek stem saam, tenminste 'n 800m..
Re: Winter 2011
Posted: Mon Aug 22, 2011 9:27 am
by Beyers
Ek dag ek bekruip 'n koedoe
[img width=513 height=480]
http://i732.photobucket.com/albums/ww32 ... nr1en2.jpg[/img]
So skiet toe my eerste twee bosvarke
Re: Winter 2011
Posted: Mon Aug 22, 2011 9:34 am
by Geno
Mooi man!
Welgedaan Mnr. Beyers!
Groete,
Eugene
Re: Winter 2011
Posted: Mon Aug 22, 2011 7:45 pm
by douw
Baie geluk!
Groetnis
Douw
Re: Winter 2011
Posted: Mon Aug 22, 2011 7:48 pm
by theedge
Lekker een (2) mooi gedoen