Page 1 of 2
300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Posted: Sat Aug 20, 2016 8:47 pm
by Diesel Dog
My Norma 300 wsm doppe het redelik goed gehou. Hoe lank gaan hulle hou ,blykbaar net tot hulle breek.Gelukkig was ek nie in die jag veld toe die eerste dop breek nie en kon ek gou n tool maak om die dop uit die kamer te haal wat ek nou in my skietsak hou.
http://oi67.tinypic.com/szzq77.jpg
http://oi64.tinypic.com/ndmn92.jpg
http://oi65.tinypic.com/2d8pfn5.jpg
DD
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Posted: Sat Aug 20, 2016 8:55 pm
by Capt. Yoda
Lekker tool daai!
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Posted: Sat Aug 20, 2016 8:59 pm
by ruaanb
Hoeveel keer se herlaai. ?
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Posted: Sat Aug 20, 2016 9:08 pm
by Diesel Dog
ruaanb wrote:Hoeveel keer se herlaai. ?
8-10 keer maar ek dink die 208 gr AMAX was hull doodsteek.
DD
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Posted: Sat Aug 20, 2016 9:12 pm
by ruaanb
Dankie ek is nou op rondte 4 met die huidige stel en 208gr amax so ek sal dop hou.
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Posted: Sat Aug 20, 2016 9:28 pm
by Diesel Dog
ruaanb wrote:Dankie ek is nou op rondte 4 met die huidige stel en 208gr amax so ek sal dop hou.
http://oi68.tinypic.com/wurywx.jpg
Die een bo wys daars fout
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Posted: Sat Aug 20, 2016 9:31 pm
by Nico Harris
Weet jy watse druk jou lading is? Watse "dies" gebruik jy?
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Posted: Sat Aug 20, 2016 9:32 pm
by ruaanb
sjoe hulle het hard gewerk.
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Posted: Sat Aug 20, 2016 9:44 pm
by Nico Harris
Wat laat jou dink die 208gr is die doodsteek? Jy hulle warm gelaai?
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Posted: Sat Aug 20, 2016 9:51 pm
by Diesel Dog
Nico Harris wrote:Weet jy watse druk jou lading is? Watse "dies" gebruik jy?
spoed 2750 fps 59,5 gr S365 lot 81
lee collet en eenkeer fls met lyman
DD
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Posted: Sat Aug 20, 2016 10:25 pm
by LUAN
Myne het al 6 vuurings gedoen sonder anealing
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Posted: Sat Aug 20, 2016 10:37 pm
by LUAN
LUAN wrote:Myne het al 6 vuurings gedoen sonder anealing
En moet altyd fl size anders sukkel die slot om toe te maak.
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Posted: Sun Aug 21, 2016 7:33 am
by Nico Harris
Hoe lank is jou loop diesel?
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Posted: Sun Aug 21, 2016 8:10 am
by Diesel Dog
Nico Harris wrote:Hoe lank is jou loop diesel?
620 mm ,dis nou die geweer sin,myne is lank genoeg.
DD
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Posted: Sun Aug 21, 2016 8:14 am
by Diesel Dog
LUAN wrote:LUAN wrote:Myne het al 6 vuurings gedoen sonder anealing
En moet altyd fl size anders sukkel die slot om toe te maak.
Sit vir jou n tactical bolt knob op dan kan jy die slot as re size press gebruik .
DD
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Posted: Sun Aug 21, 2016 8:39 am
by Nico Harris
Daai lading is nie eers so warm dan nie. Het jy ge anael?
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Posted: Sun Aug 21, 2016 9:04 am
by Michiel(MCR)
Meet bietjie jou geskiete dop en 1 wat ge FL size is, ek vermoed die FL size dalk teveel?
Ek skiet 59.4gr S365/81 208gr norma doppe.
Michiel.
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Posted: Sun Aug 21, 2016 9:28 am
by Nico Harris
Ek laai 57,7gr agter my 208gr amax. Maar vermoed ek skiet n laer node as julle. My spoed is 2650ft/s. gebruik ook norma doppe.
Hoeveel skote het jou doppe al deur Michiel?
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Posted: Sun Aug 21, 2016 10:59 am
by LUAN
Ja hoekom sal hulle head seperation kry agv ouderdom? Sou die nekke nie eers gekraak het? Daai lyk baie soos doppe se skouers wat te ver trg gedruk is en dan rek met die vuuring.
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Posted: Sun Aug 21, 2016 12:15 pm
by Nico Harris
My doppe is nou 5 keer gelaai en lyk nog perfek.
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Posted: Sun Aug 21, 2016 12:31 pm
by Diesel Dog
Die doppe word uitgegloei ,en die skouers te ver terug druk sal brass by die web vermoei en verhard met die rek by vuuring.Kom ons kyk wat maak julle doppe hier by 10 maal.Gaan nou n nuwe stel doppe begin en meer noukeurig met die fl die werk.
DD
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Posted: Sun Aug 21, 2016 12:35 pm
by henning
Nico Harris wrote:My doppe is nou 5 keer gelaai en lyk nog perfek.
Ook 5 en perfek maar Sako doppe.
Anneal elke keer en FL- resize elke keer.
Groete
Henning
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Posted: Sun Aug 21, 2016 12:57 pm
by Nico Harris
Ek nou n tweede batch doppe ook begin gebruik. Ek sal kyk hoe lank altwee batches hou. Altwee is norma.
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Posted: Sun Aug 21, 2016 6:03 pm
by Michiel(MCR)
Nico Harris wrote:Ek laai 57,7gr agter my 208gr amax. Maar vermoed ek skiet n laer node as julle. My spoed is 2650ft/s. gebruik ook norma doppe.
Hoeveel skote het jou doppe al deur Michiel?
Ek dink so 6 keer Nico.
Re: 300WSM Norma doppe(Hoe lank hou hulle)
Posted: Sun Aug 21, 2016 6:16 pm
by Michiel(MCR)
Diesel, wat meet n geskiete dop net voor by die web en net agter die skouer en wat meet hulle as hulle ge FL size is?
Meet sommer die 2 verskillende skouers ook,geskiet en ge FL size.