Page 1 of 1

Oeferman Game Lodge 2016

Posted: Wed Aug 24, 2016 11:30 am
by Hugo
EK het 2 weke gelede op Maastroom gaan jag saam my pa, my swaer en dan n paar manne wat saam my pa werk.

Ons het n baie sukksesvolle naweek gehad en het afgesluit met:

8 Rooibokke
1 Blouwildebees
2 Gemsbokke
1 Waterbok

Hou ingedagte ons was 6 Jagters.

Wat n plaas, dis my 3de keer wat ek die plaas besoek, ten verre die droogste wat ek al die veld gesien het.

Ek was suksesvol met n groot lyf Gemsbok bul wat 98kg uitgeslag het en n maer rooibok ram geskiet op so 120m wat maar n skame 26kg uitgeslag het. Dis nou in n area wat ek 3 jaar gelede n 36kg ram afgeskiet het.

Ek hag paar fotos aan, my werk blok photobucket so ek attach maar so paar, sal nog aanheg op nuwe posts ook.

Re: Oeferman Game Lodge 2016

Posted: Wed Aug 24, 2016 11:31 am
by Hugo
Nevermind, die fotos is te groot om te attach... So ek hou julle maar in die donker.

Re: Oeferman Game Lodge 2016

Posted: Wed Aug 24, 2016 11:59 am
by gillie
http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Hugo%20Ferreira/IMG_6241_zpspmkbxhrr.jpg

http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Hugo%20Ferreira/IMG_6293_zpszccysiqn.jpg

http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Hugo%20Ferreira/IMG_6294_zpsrcnjurfp.jpg

http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Hugo%20Ferreira/IMG_6286_zpsd4nic65x.jpg

http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Hugo%20Ferreira/IMG_6266_zpshcdc0jda.jpg

http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Hugo%20Ferreira/IMG_6246_zpsifysn5bz.jpg

http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Hugo%20Ferreira/IMG_6240_zpspfsxdngq.jpg

http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Hugo%20Ferreira/IMG_6237_zpsdjbyxgpl.jpg

http://i1134.photobucket.com/albums/m618/johangeld24/Hugo%20Ferreira/IMG_6231_zpsfuepe5pk.jpg

Re: Oeferman Game Lodge 2016

Posted: Wed Aug 24, 2016 2:34 pm
by J le Roux
Mooi gedoen. Nou hoekom skiet julle nie ook sommer 'n varkie of 2 nie?

Re: Oeferman Game Lodge 2016

Posted: Wed Aug 24, 2016 2:35 pm
by Hugo
Daai is een van die voer plekke, hulle mag nie daar geskiet word nie.

Re: Oeferman Game Lodge 2016

Posted: Wed Aug 24, 2016 2:36 pm
by Hugo
:)

Re: Oeferman Game Lodge 2016

Posted: Mon Aug 29, 2016 8:16 am
by vossie1
Mooi Gemsbok Hugo,watse knop is op daai Gemsbok se maag? die foto wat julle drie op pose. Rooibokke lyk maar effens :( :( . Ek het ook gister gaan oefen op n plaas hier in Nelspruit en die veld is darem erg in die knyp.

Re: Oeferman Game Lodge 2016

Posted: Mon Aug 29, 2016 8:20 am
by Hugo
VOssie

Die 2de bul sy knop op sy pens lyk soos n breuk of iets, hy was so voor die skoot ook. Was nie by met die afslag nie, dit was n baie ou bul gewees.

Re: Oeferman Game Lodge 2016

Posted: Mon Aug 29, 2016 8:50 am
by vossie1
Thanks, eerste keer dat ek so iets sien.