Page 1 of 1

Foto's vir 2016

Posted: Sat Sep 03, 2016 11:17 am
by Flip Nel
Weer paar Foto's geneem geniet dit

http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC2457.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC2450.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC2446.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC1684.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC1676.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC1356.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC0961.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC0958.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC0803.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC0797.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC0790.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC0230.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC0229.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC0223.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC0127.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC0116.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC5807.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC5069.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC4806.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC4640.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC4303.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC4293.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC3694.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC3685.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC3645.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC3311.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC3192.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC3040.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC2887.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC2775.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC2771.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC2667.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC2115.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC2108.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC2047.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC0835.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC0690.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC0665.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC0649.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/2016/MFDC0439.jpg

Re: Foto's vir 2016

Posted: Sat Sep 03, 2016 11:24 am
by Frederik
Paar interesante fotos onder ander luiperd of jagluiperd? En is die klein bokkie alleen 'n dik dik?

Re: Foto's vir 2016

Posted: Sat Sep 03, 2016 11:49 am
by Flip Nel
Frederik wrote:Paar interesante fotos onder ander luiperd of jagluiperd? En is die klein bokkie alleen 'n dik dik?
Ek dink dis 'n luiperd, foto is bietjie dof, ons sukkel maar met hulle, Jip die klein bokkie is 'n dik dik, baie skaars eintlik nie hulle wereld nie, as kind was jy gelukkig as jy 1 die hele jaar sien, afgelope paar jaar is hulle skielik baie meer, sien hulle gereeld mag dalk wees dat vir tenminste die laaste 50 jaar niemand eers daaraan mag dink om een dood te maak nie. Ek het die werkers met die dood gedreig as hulle selfs net sou stilhou om na hulle te kyk, ek is noggal erg oor die bokkies, hulle is so mak dat jy by hulle kan stop en hulle gaan nogsteeds aan met hulle lewe of jy nie daar is nie.

Re: Foto's vir 2016

Posted: Sat Sep 03, 2016 2:26 pm
by Frederik
Flip ek net nou weer mooi die foto gekyk en ek dink daardie is jagluiperd. Te slang vir luiperd kyk die klein kop en nek en dan die weggee die kole op die binne been luiperd het 'n band so half pad op met been. Lyk of die stert ook lekker lank is.

Baie bly om te hoor van die dik diks ek het nog nooit een in die veld gesien nie en soos jy se dit is nie hulle wereld nie.

Re: Foto's vir 2016

Posted: Sat Sep 03, 2016 5:10 pm
by partner
Baie dankie vir die deel.

Re: Foto's vir 2016

Posted: Sat Sep 03, 2016 9:37 pm
by Capt. Yoda
Daai klomp varke maak my bewerig

Re: Foto's vir 2016

Posted: Sat Sep 03, 2016 10:23 pm
by CorneA
+1


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Foto's vir 2016

Posted: Mon Sep 05, 2016 6:38 am
by Ben Remington
Morning...

Paar mooi fotos...baie dankie.

Groetnis

Re: Foto's vir 2016

Posted: Mon Sep 05, 2016 7:16 am
by Jurgen Visser
Baie dankie vir die deel , jy is bevoorreg ou maat

Re: Foto's vir 2016

Posted: Tue Sep 06, 2016 6:49 am
by Bigfoot
Baie mooi, dankie vir die deel daarvan

Re: Foto's vir 2016

Posted: Tue Sep 06, 2016 9:48 pm
by theedge
Dankie maat - baie netjies

Re: Foto's vir 2016

Posted: Thu Sep 08, 2016 11:13 am
by FHM
Flip nel wrote: Ek dink dis 'n luiperd, foto is bietjie dof, ons sukkel maar met hulle,
Flip...my maat...ek kan nie onthou jy het my gese daar loop luiperds rond daar by jou nie! :):
My nekhare rys nou behoorlik as ek dink aan ek en my meisiekind wat so in die donker daar by die watergat rondgeloop het toe ek die kudu daar geskiet het onlangs...eish...!!! :): Sal haar eerder nie se nie...sy sal nooit weer in daai windpomp chalet wil oorslaap nie ;)

Nee ek stem met Frederik, daai is cheetha!

Flip kyk mooi na daai eerste 3 fotos, sien jy daai bul is gebrandmerk met FHM op die kruis - kyk mooi man! ;)

Re: Foto's vir 2016

Posted: Thu Sep 08, 2016 11:21 am
by Flip Nel
FHM wrote:
Flip nel wrote: Ek dink dis 'n luiperd, foto is bietjie dof, ons sukkel maar met hulle,
Flip...my maat...ek kan nie onthou jy het my gese daar loop luiperds rond daar by jou nie! :):
My nekhare rys nou behoorlik as ek dink aan ek en my meisiekind wat so in die donker daar by die watergat rondgeloop het toe ek die kudu daar geskiet het onlangs...eish...!!! :): Sal haar eerder nie se nie...sy sal nooit weer in daai windpomp chalet wil oorslaap nie ;)

Nee ek stem met Frederik, daai is cheetha!

Flip kyk mooi na daai eerste 3 fotos, sien jy daai bul is gebrandmerk met FHM op die kruis - kyk mooi man! ;)
Ek dog ek het jou gesĂȘ, by die dam waar jy gesit het, het ek 'n groot mannetjie geskiet, jip daai kudu bul was daar waar jy gesit het. >:D >:D

Re: Foto's vir 2016

Posted: Thu Sep 08, 2016 11:27 am
by Anja101
Genade , uit al die foto's uit het die vlakvarke my nou sommer frustreerd!

Awesome fotos'... Watse trail cam gebruik jy?

Groete

Re: Foto's vir 2016

Posted: Thu Sep 08, 2016 12:12 pm
by Flip Nel
Anja101 wrote:Genade , uit al die foto's uit het die vlakvarke my nou sommer frustreerd!

Awesome fotos'... Watse trail cam gebruik jy?

Groete
Dankie

Sommer goedkoop Moultrie Game Spy A-5 Gen2, het 2 vir R3600 gekoop, werk baie goed