Page 1 of 1

Foto's vir 2016 V2

Posted: Fri Sep 30, 2016 7:38 pm
by Flip Nel
Weer 'n paar Foto's afgelaai geniet

http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC0098.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC0099.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC0102.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC0104.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC0292.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC0290.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC0177.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC0176.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC0173.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC0486.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC0487.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC0490.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC0491.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC0108.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC0126.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC0503.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC0744.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC0133.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC0138.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC0154.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC0762.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC0893.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC0158.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC0954.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC0960.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC0160.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC1072.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC1100.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC1153.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC1159.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC1161.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC1339.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC1342.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC0162.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/MFDC0164.jpg

Re: Foto's vir 2016 V2

Posted: Fri Sep 30, 2016 9:05 pm
by willers
Flip lyk my jy het hulp nodig daai goed gaan jou aanval!!!!! Baie mooi eland.

Re: Foto's vir 2016 V2

Posted: Fri Sep 30, 2016 9:31 pm
by Hingsding
Sjoe Flip daai wild is pragtig!

Ek hou van n snakse horing so daai skewe horing Eland so op my lysie wees as ek n "wish list" kon insit.

Dankie vir die deel.

Groete

Re: Foto's vir 2016 V2

Posted: Fri Sep 30, 2016 9:42 pm
by Eduard Venter
Interessant daai eland met die skewe horing. Ons het 4 jaar terug 'n koei met 'n soortgelyke horing geskiet. 2 jaar terug het ek ook by ons 'n koei met net 1 horing geskiet. Ek vermoed dis maar as hulle seerkry as hulle nog jonk is

Groete

Sent from my LG-H735 using Tapatalk

Re: Foto's vir 2016 V2

Posted: Fri Sep 30, 2016 11:17 pm
by Aceofspades
Nou waar is Timone? Ofhet ek mis gekyk. Ek dink hy is vang Pumba hang aan die haak. Dis baie mooi fotos die.
Kriek

Re: Foto's vir 2016 V2

Posted: Sat Oct 01, 2016 6:19 am
by dehacked
Mooi fotos Flip.

Re: Foto's vir 2016 V2

Posted: Sat Oct 01, 2016 11:38 am
by Flip Nel
Dankie

Mens sien taamlik gereeld veral Eland koeie met gebreekte of krom horings, sien dit minder in die bulle maar stem dink ook dit gebeur as hulle jonk is.

Re: Foto's vir 2016 V2

Posted: Sun Oct 02, 2016 6:32 am
by vossie1
Mooi fotos,daai eerste foto van die koedoe bul sal my mal maak, ek sou beslis ook eerste.keeuse die eland met die een horing probeer jag as ek n keuse gehad het.

Re: Foto's vir 2016 V2

Posted: Mon Oct 03, 2016 8:59 am
by FHM
Pragtig Flip! ;)
Daai gat is besig!

Re: Foto's vir 2016 V2

Posted: Fri Oct 07, 2016 11:06 am
by Vlakvark Soldaat
Awesome!

Re: Foto's vir 2016 V2

Posted: Fri Oct 07, 2016 1:54 pm
by tau
Dankie Flip. Jy weet hoe om 'n ou te laat verlang. Wat sal ek nie gee om bietjie daai bosse te ruik en bietjie op 'n Eland se spoor daar duskant Maroeleboom nie.

Re: Foto's vir 2016 V2

Posted: Fri Oct 07, 2016 2:32 pm
by Nico Prinsloo
Baie mooi!!
Pomp jy die gat?

Re: Foto's vir 2016 V2

Posted: Fri Oct 07, 2016 2:38 pm
by Flip Nel
FHM wrote:Pragtig Flip! ;)
Daai gat is besig!
Dis by daai gat wat jy gesit het ;D

Re: Foto's vir 2016 V2

Posted: Fri Oct 07, 2016 2:39 pm
by Flip Nel
Nico Prinsloo wrote:Baie mooi!!
Pomp jy die gat?
Dankie

Gewoonlik nie maar as die water min raak dan help ek hom so bietjie anners kry die wild swaar

Re: Foto's vir 2016 V2

Posted: Fri Oct 07, 2016 2:48 pm
by FHM
Flip nel wrote:
FHM wrote:Pragtig Flip! ;)
Daai gat is besig!
Dis by daai gat wat jy gesit het ;D
Nee ek het hom so gesien Flip ;)
Ek vra weer mooi voor almal vir jou, moet asb nie dat jou tuinboi daai kudu op pics 2-3-4 skiet nie, my naam is op hom - hy moet net nog bietjie lyf aansit ;)

Re: Foto's vir 2016 V2

Posted: Fri Oct 07, 2016 2:48 pm
by Chevvy SS
Dankie Flip!

Re: Foto's vir 2016 V2

Posted: Fri Oct 07, 2016 2:50 pm
by FHM
Chevvy SS wrote:Dankie Flip!
Wat dankie jy? >:D

Re: Foto's vir 2016 V2

Posted: Fri Oct 07, 2016 3:17 pm
by Nico Prinsloo
Flip nel wrote:
Nico Prinsloo wrote:Baie mooi!!
Pomp jy die gat?
Dankie

Gewoonlik nie maar as die water min raak dan help ek hom so bietjie anners kry die wild swaar

Hier by ons in Noord- Wes baie lelik

Re: Foto's vir 2016 V2

Posted: Fri Oct 07, 2016 4:22 pm
by spekieries
Ek wil net aansluit by Nico. Ons het die kinders twee dae "Sin City" toe gevat. Noord -Wes, in besonder Pilansberg is baie droog. Die "Goeie Gewer" hoor ons gebede. Hy sal uitkoms gee as die tyd reg is.

Mooi wild daar by jou Flip. Dit lyk of die koedoes vervuil is.