Page 1 of 1
Vark transformasie.
Posted: Mon Oct 03, 2016 7:42 am
by Dolf014
More Manne.
Dis die eerste keer dat ek so iets probeer doen.
Nou nie perfek nie, maar ek is happy.
Re: Vark transformasie.
Posted: Mon Oct 03, 2016 7:46 am
by DWB
Baie mooi!
Deel bietjie die proses asb
Re: Vark transformasie.
Posted: Mon Oct 03, 2016 7:51 am
by Kurly
Nice warthog! I am also interested to hear your process
Sent from my SM-G935F using Tapatalk
Re: Vark transformasie.
Posted: Mon Oct 03, 2016 8:19 am
by Ben Remington
Dis besonders mooi....
Re: Vark transformasie.
Posted: Mon Oct 03, 2016 8:28 am
by Frederik
Baie netjies en baie mooi vark.
Re: Vark transformasie.
Posted: Mon Oct 03, 2016 8:58 am
by Boesman10
Sjoe dis mooi
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Vark transformasie.
Posted: Mon Oct 03, 2016 9:09 am
by FHM
Indrukwekkend Dolf!
Netjies man!

Re: Vark transformasie.
Posted: Mon Oct 03, 2016 9:19 am
by Dolf014
Die proses;
1. Sny soveel as moontlik vel en vleis van die kop been af. Haal ook al die murg (breins) uit.
2. Sit skedel in n groot pot met water en gooi was soda in. Verkieslik moet die skedel toe wees onder die water. Kook ongeveer vir 3 of 4 ure. NB: moet dit nie binne jou huis doen nie; DIE REUK
3. Haal skedel uit water, en terwyl dit nog warm is, trek tande uit skedel uit. Verwyder alle los vleis, en maak skoon sover as moontlik. Indien nodig, kook verder vir nog n uur of twee.
4. Los skedel vir 4-6 weke in son sodat vet verder kan uitkom uit die been. Jy sal nie glo hoeveel vet binne-in die kakebeen is nie.
5. Spray skedel met "matt white" verf. Moenie te veel spray nie, want dan is die skedel on-natuurlik wit.
6. Gebruik epoxy om tande vas te sit insekdel.
7. Monteer op houtbord.
8. Skink iets wat koud is in 'n glas, sit agteroor en waardeer jou handewerk.

Re: Vark transformasie.
Posted: Mon Oct 03, 2016 9:48 am
by DWB
Mooi man! Dankie!
Re: Vark transformasie.
Posted: Mon Oct 03, 2016 10:08 am
by RUPERT
Hi Dolf
Baie mooi gedoen. Volgende keer as jy dalk weer so iets doen dan vat jy peroxide 40% wat jy by die Apteek koop en gooi jou tande daar in vir n dag. Skuur hulle met staalwol en sien hoe daai bruin vlekke afkom.
Enige tandarts se droom.
Groete
Re: Vark transformasie.
Posted: Mon Oct 03, 2016 11:42 am
by Konrad308
Dit lyk baie mooi
Re: Vark transformasie.
Posted: Mon Oct 03, 2016 4:14 pm
by Capt. Yoda
OOM vark daai, baie netjies
Re: Vark transformasie.
Posted: Tue Oct 04, 2016 1:26 pm
by Vlakvark Soldaat
Well done! Jus, ek sal JAAAA se vir so n vark!
Re: Vark transformasie.
Posted: Tue Oct 04, 2016 2:44 pm
by honda2
Baie mooi. Ongelooflik hoe lank daai ondertande is!
Re: Vark transformasie.
Posted: Wed Oct 05, 2016 8:38 am
by Jakman
Oom Dolf waar het oom daai ploeg geskiet? Daai wit klippe lyk bekend.. Moet se dis n baie mooi vark
Re: Vark transformasie.
Posted: Wed Oct 05, 2016 11:51 am
by tau
Netjies. Buck & Bass het vir my soortgelyk gedoen, maar net snoek middeldeur gesny so vark kyk vir jou.
Re: Vark transformasie.
Posted: Wed Oct 05, 2016 1:13 pm
by Dolf014
Jaco E28 wrote:Oom Dolf waar het oom daai ploeg geskiet? Daai wit klippe lyk bekend.. Moet se dis n baie mooi vark
Naby Ulco.
Re: Vark transformasie.
Posted: Thu Oct 06, 2016 12:40 am
by koos 2
Baie nice.